Page 2 of 2

Re: 50mm & 100mm SUSPENSION KITS

Posted: 06 May 2012 10:29
by Tommie
Hi Alex, daai klink vir my reg. Wie en waar kan vir my die 50mm bodylift doen. Di krag gaan nie pla ons is besig met V8 ombouing. Sal graag die bodylift wil doen voordat die nuwe motor ingaan. Of is dit beter om eers die motor te laat doen en dan die bodylift?

Re: 50mm & 100mm SUSPENSION KITS

Posted: 06 May 2012 10:37
by Tommie
Dan is daar nog vraag, wat van die voorste en agterste buffers? Ek het hulle laat op sit by Lynx 4x4. Hulle is mos vas aan die chasis?

Re: 50mm & 100mm SUSPENSION KITS

Posted: 06 May 2012 16:54
by Alex Roux
Ek sou definitief die bodylift doen voor die enjin ombouing. Dan kan jy sen met di ombouing hoe alles gaan pas.
Lynx 4x4 behoort dit te kan doen.

Re: 50mm & 100mm SUSPENSION KITS

Posted: 06 May 2012 19:18
by Tommie
Alex wie het jou bodylift gedoen. As ek kan sal ek nie graag vir Lynx weer gebruik ni. Redes wat ek nie graag sal wil bespreek nie. Sien dit is die fantastiese voordeel wat ons het van die forum. Weereens gee nie om,om te betaal nie. Maar wil darem weet wanneer ek betaal dan kry ek darem waarde vir my geld. Hoe werk jou Lexus wat jy in gesit het? Het jy beter petrol verbruik?

Re: 50mm & 100mm SUSPENSION KITS

Posted: 06 May 2012 20:51
by Alex Roux
Ek sal jou PM