Page 2 of 6
Re: Petrol Pomp
Posted: 11 Mar 2012 21:54
by Grootseun
WOW so daar leer ek ook iets , eerste maal dat ek rowwe idling agv n lae druk pomp probleem teekom , heng dit is iets om te onthou
Re: Petrol Pomp
Posted: 11 Mar 2012 23:23
by Kagiso II
FRANS vir PRESIDENT 
-- dankie Frans [op toer of te not .. jy kennis is over the moon die beste .. Thanx en Dankie man ..
Re: Petrol Pomp
Posted: 12 Mar 2012 08:20
by Marino4x4
Hi Frans
Baie dankie vir die inligting. Dankie ook vir die manne wat die pryse deur gegee het. Ek dink ook R1250 vir die pomp is bietjie baie. Sal vir die man se hy moet kyk na n R400 pomp. Dit is darem n prys wat ek kan betaal.
Ek hoop die post help so paar mense met hulle karre. Dit het my baie gehelp.
Groete
Re: Petrol Pomp
Posted: 12 Mar 2012 10:58
by Jules
Frans hallo daar , jy weet nie waar ons GQ ouens kan regkom met petrol pompe vir ons lorries nie, ons gebruik nog meganiese pompe
Shalom
Jules
Re: Petrol Pomp
Posted: 14 Mar 2012 11:03
by tour de frans
Grootseun, jy hoef daai net te onthou vir n Cruiser EFI. n Cruiser maak sy petrol druk minder op idle.(Voltage) Sodra hy begin oprev is die voltage reg. Al wanneer hulle neek op idle is die pomp wel n probleem het en sorda hy op idle votage kom, dit dan n effek het op idle.Dit se nie hy is reg wanneer hy rev nie. Hy loop dalk net so n mens kom nie agter die ding fuel starf of so nie.
Die Patrol is nie so clever met sy petrol druk nie, ek verkies dit so. Ek dink in Herrie se geval het die kontak dalk verbeter met hoer rpm vanaf die altinator.
Groete
Frans

Re: Petrol Pomp
Posted: 14 Mar 2012 11:10
by tour de frans
Dankie Oom Mack, ek hou maar by die karre wat ek so bietjie verstaan. Die landsgoed soos belasting op petrol verstaan ek nie.
Hallo Jules
Help my eers reg asb. Hoe pomp n GQ sy petrol, meganies of elektries?
Ek kan nie onthou nie. As dit meganies is, het ek goeie raad om oor te gaan elektries vir min geld. Dit sal ook DIY wees.
Groete
Re: Petrol Pomp
Posted: 14 Mar 2012 11:34
by Peter Connan
Frans, ek wil nou nie moeilik wees nie, maar ek kry die gevoel jy kyk na die verkeerde probleem?
Die oorspronklike probleem is juis 'n kar wat sleg idle, en dan regkom as jy hom rev, nie andersom nie? Sekerlik as die pomp genoeg vloei en druk lewer teen hoe revs, kan hy tog nie 'n probleem he met idle nie? Sit ek die pot mis?
Re: Petrol Pomp
Posted: 14 Mar 2012 11:35
by Jules
Hallo Frans
Dit is meganies, die petrol pomp sit aan die blok vas
Shalom
Re: Petrol Pomp
Posted: 14 Mar 2012 11:54
by tour de frans
Peter
Ek het nog nerens op hierdie topic probeer raad gee oor sleg idle nie. Net oor pompe. My vorige post aan Grootseun is gemik op laedruk en swak idle, wat tog sin maak.
My eerste post gaan oor lae druk van n Patrol en hoe om dit te fix, nie hoe om die idle te fix met n nuwe pomp nie. Ek weet die 4.5 idle ongemaklik al is alles om die engine reg. Ek het nie raad vir die swak idle op n 4.5 nie, maar wel vir swak petrol druk.
Of verstaan ek jou nou verkeerd?
Re: Petrol Pomp
Posted: 14 Mar 2012 12:02
by tour de frans
Jules
Ek glo materparts in die Kaap sal n meganiese pomp aanhou. Ek kan help met navrae.
Hoekom vervang jy nie jou kar se pomp met n elektriese een nie?
Dis baie een voudig. Voor ek jou vertel hoe, se my eers of die carb op jou kar n return tank toe het of nie.
Groete