Page 2 of 2
Re: Lobo dalk te koop
Posted: 24 May 2012 08:01
by firessafari
Oom Mac ek is bly jy het na my raad geluister ,Nou het jy weer 'n oordentlike 4X4 ,geniet hom van vooraf.
Mag die ligende voortleef. As jy enige hulp nodig het, jy weet waar om my in die hande te kry
Johan
Re: Lobo dalk te koop
Posted: 24 May 2012 09:22
by David
Ja - Nee, Ek dink Lobo het maar net na Oompie verlang - dis hoekom hy vir Gerrie soveel moeilikheid gegee het. Dis mos buite karakter vir 'n Safari!
Mooi so!

Re: Lobo dalk te koop
Posted: 24 May 2012 10:07
by Alex Roux
Wel, nou is Oom weer legally a lid van die Forum.
Gerrie, ek weet nie wat jou begroting is nie, maar hier is nou 'n ordentlike trok nie te ver van jou af nie (Caledon)
http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... Z379675514