Page 2 of 2

Re: GQ Seat Covers

Posted: 24 Aug 2009 21:52
by Piet
Christo,

Dankie vir die terugvoer. Soos in die algemeen is daar baie meer toebehore beskikbaar vir die 61-reeks en later. Die enigste bullbars wat wel beskikbaar is vir die vroeëre reeks is Ironman (R15 000), ARB (R14 000) en blykbaar Nudge-M. Na die die teruvoer oor lg is ek maar skugter om 'n Nudge-M te koop. Onca gaan 'n demo ontwikkel vir die vroeëre reeks.

Wat het jou Onca gekos as ek mag vra?

Piet

Re: GQ Seat Covers

Posted: 06 Sep 2009 19:13
by Grant
Hi Piet,

Glad to hearrom you. How are the seat covers ?. I will be looking at the bumper later. I have spent budget on major maintenance to the engine and a complete overhaul of the braking system.


Regards and welkom to the club

Grant

Re: GQ Seat Covers

Posted: 13 Nov 2009 17:40
by Dave
What was the price for the seat covers ?
Dave

Re: GQ Seat Covers

Posted: 05 Jan 2010 12:03
by Grant
Hi Dave,


R 2300 for the set. Got them on a special at the LA Sport Show in Pretoria.


Regards