Page 2 of 4
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 18:53
by Kagiso II
ALEX : (1) my vrou ry met ons bakkie lorri bus daagliks werk -en -terug deur Pta middestad, baie dae reen dit. Die BF's gaan aan gly as sy rem waar die Duellers stop en klaarkry [selle plek, selle toestande, selle bakkie] - Dieselle, as sy in 'n draai bietjie peddal gee, dan spin hy en gooi sy gat uit, maar met die Duellers nie.
Selfs in die droog stop die Duellers baie beter -- so, hirri is hoe oNS dit ervaar het met dieselfde voertuig met die 2 tipe bande
(2) ons het Dunes gaan ry by Lambertsbaai - met die BF's - net afgeblaas tot 1,2 - MAAR ek moes op Van Rhynsdorp, teen Sonadag Call out tariewe al 4 wiele laat aftrek en oor oorsit [die wande het vol sand geraak en bly afblaas] [die Duellers annerjaar op 0.8 gery, WOESSSS - en nie sulke puff gehad nie]
en dan - hier is die kiekie: Na so 'n 'blow-out' ?? Ek kan nog rede bedink, Dwergie wil NIKS weet nie [haar skrik was groter as myne

] al het sy met die Terrano reg agter my gery [en NEE - die band was nie 'sag gery' nie - dis 15 Km van die grenspos af, waar ek weer bande nagegaan het - en agter druk was 2.4 bar

- Brutus FLATTT.jpg (197.45 KiB) Viewed 1637 times
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 19:36
by Alex Roux
Hi Oom
Dankie, siende dat ek in die mark is vir 'n nuwe stel tekkies is jou kommentaar van baie waarde.
Nou waarnatoe nou?
Ek soek 'n all terrain wat die naaste kan kom aan MTs se aggressiewieteit.
Sonder te veel lawaai en gedreun as ek langpad ry, maar met maksimum klim/greep vermoe op klip terrein.
Maxxi Bighorns (285 / 75 / 16) is uitverkoop en hulle kry die volgende verskeeping eers in April. Anders was dit my keuse
Wat beveel oom aan?
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 19:52
by Kagiso II
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 20:43
by Tinus lotz
Ek het 150 000 km op my. AT gekry. Hulle werk nie een side wall punccher nie baie 0.5 bar op die sand gery nooit probleem gehad nie!
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 22:43
by Jules
Tinus, it is because you do not go off the tar road, do not drive faster than 90km/h and reduce speed to 58km/h when you enter a corner that is why you get 150K on a set of A/T's.
Shalom
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 23:18
by Tinus lotz
Haai Jules
Jy maak my lag !!!!dit is waar wat oom mac se AT is nie great op n nat pad nie maar veder kan ek niks fout vind nie.die 150000 was op my kzte bakkie se 2de stel AT die eerste stel het net 130000 gagegee omdat ek nie elke 5000 geroteer en balanseer het nie
My 4.8 het amper 95000 op n stel geky
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 05 Mar 2012 23:28
by Adamastor
So?
Still no price?
Not even an offer?
I'd hate to GIVE the stuff away... it's not in my nature to just GIVE things away...
Break stuff yes... on purpose or accidentally... but give away? Never

WWW
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 06 Mar 2012 01:26
by Kagiso II
ek het vir jou oppi WEGRY Forum ingeplak - sal more sommer Hi-Lux en Hexa ook plak [[ MAAR jy moet onthou - 17 duim is SKAARS in ons geledere [net nuwe Patrol, Pathy & Navara ..
Het jy al op 4x4 Community geplaas - Daar is baie Landy ouens wat kan doen met bande [en vir minder as nuwe pryse]
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 06 Mar 2012 07:01
by Peter Connan
Hannes, I can only suspect that the problem is this: The only Patrols that come with 17" wheels, are the newer Patrols, and the guys that drive them usually have enough money to buy new tires, and are skeptical of second-hands.
The new price is probably upwards of 3.5k each, so work from there and put them in junk mail?
Jules, ek het al baie saam met Tinus gery. Glo my, sy voet is altyd op die floer. Of op die petrol, of op die briek!
Re: BF Goodrich A/T's
Posted: 06 Mar 2012 08:25
by Grant