Page 2 of 2

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 09 Feb 2012 07:07
by Herrie
Het Chuck nou sproete?? :rolling:

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 21 Feb 2012 22:53
by Grootseun
Ok so now that the pics posting is sorted here is my rocksliders and yes i have already tested them and they work very well

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 21 Feb 2012 23:45
by ChristoSlang
Mooi gedoen!

En jy't joune op voordat jy skade aan die bakwerk opgedoen het, nie soos ek wat gewag het tot dit te laat was nie :doh:

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 22 Feb 2012 07:09
by Herrie
Dit lyk goed :thumbup:

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 22 Feb 2012 17:15
by Aries66
Driko
Dit lyk baie goed. :salute:

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 23 Feb 2012 22:05
by Tinus lotz
Baie mooi! :clap:

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 20 Mar 2012 07:57
by Mark Greenhill
Very Very Tidy! :clap:

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 20 Mar 2012 12:05
by Izak
Hello

Lyk baie goed gemaak.

As jy nie omgee om ge"copy" te word nie, wil jy nie paar foto's van die ander kant plaas nie.

Ek hou van die haak? (Lyk soos haak) wat aan die onderstel kant kom.

Thanx

Izak

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 20 Mar 2012 13:22
by Grootseun
Hi Izak , gee glad nie om om gecopy te word nie , sal as ek terug is in SA meer fotos op sit vir jou as ek het anders neem ek nog , die haak is inderdaad die oorspronklike monterings wat bakwerk toe gaan wat ek net drasties versterk het , ek monteer nie aan onderstel nie en ek dink n paar manne wat hulle al gesien werk het kan getuig hulle werk mooi

Re: Y61 Rockslider build starting tom

Posted: 18 Jul 2012 19:04
by Traveler
Driko, jy doen besondere netjiese werk. :salute: :thumbup:

Na suspension en bande is rock sliders prioriteit. wil nie wag totdat dit te laat is nie.

Uiteindelik iemand gekry wat myne vinnig kan biu en opsit, betyds om by Kungwini te gaan toets. Gerbers 4WD in Benoni. ONCA, Baileys, Lynx en Rafiki gladnie belang om eers na 'n Patrol te kyk nie.