Page 2 of 2
Re: ATLANTIS SAT 20 JUNE???
Posted: 18 Jun 2009 09:06
by Stefan
Dink jy daar gaan genoeg tyd wees tussen 12h00 by die stasie aankom, die Patrol optel/inspekteer, deurry duine toe en weer terug na die Rugbyclub voor 15h00?
Re: ATLANTIS SAT 20 JUNE???
Posted: 19 Jun 2009 02:14
by Kagiso II
Haijjj Manne
Askies - nee wat - sorri - soos Jakoo's sê: "Dit ganni werk nie" - want oompie het in sy maaaami in versjeet vanni rugby.
As van die manne in die 'aftermatch' bikki wil kuier [om ons oorwinning te vier OF ... nee wag, ek noem dit liewer nie]
SMS my na 084 084 8755 - met 'n nommer - dan bel k trug as ons inni Kaap is
Die handelaar het ook skielik klomp verskonings [oor hulle admministratiewe onbeholpenheid] en dalk kry 'k niee ens die wiele Saterdag nie .. dan sal ons LIFT nodig hê ... op wie se knoppie druk mens? of moet ek liewer die Toyota manne vra

]
So - ons kan bietjie skouerskuur en mekaar leer ken [veral vir Kobus - hy i sdarem mos tog 'n modder a tor oppi site
Groetnis ouens - jammer vir die "op loopsit" en "op-'n-hoop-jaag" - as julle Pta dorp toe kom dan is dit weer julle beurt.
Re: ATLANTIS SAT 20 JUNE???
Posted: 22 Jun 2009 08:55
by Herrie
Ek moes gister terug vlieg Kempton toe want Mac kry hopelik vandag sy Patrol! AGV die onbeholpenheid van die klerke by die handelaar en die bank, het hulle die papierwerk opgeneuk. Die eerste boodskap van die gemors het ons Vrydag oppad stasie toe gekry! Saterdag oggend net nadat ons deur Worcester is, het die verkoopsman vir Mac gesê dat hy die Patrol aan iemand ander verkoop het want volgens die bank is die koop gekanselleer. Na 'n oproep na Mac se prokureer is die Patrol nou weer vir hom beskikbaar vandag - sal later by hom hoor hoe dit gaan.
Re: ATLANTIS SAT 20 JUNE???
Posted: 22 Jun 2009 20:30
by Sickness
Paul i met you a while back at the dunes .You have the V8 safari.You were doing everything in 2x4 and kapping donuts. I like your vehicle.
Re: ATLANTIS SAT 20 JUNE???
Posted: 22 Jun 2009 21:31
by Paul
Sickness wrote:Paul i met you a while back at the dunes .You have the V8 safari.You were doing everything in 2x4 and kapping donuts. I like your vehicle.
Yes,had a little uitstappie there on Saturday and took a couple of pleasant folks from Wellington/Paarl around to the places where things happen.