Page 2 of 2
Re: Blown Radiator
Posted: 10 Dec 2011 13:00
by tour de frans
Grootseun
Ek het het nie meer my shop nie, ek krap nou in my garage. Ek is n petrolhead en like alles wat daarmee gepaartgaan.
Ek mis my shop shop ja en will elkedag weer een oopmaak. Maar ons altwee weet dis duur en ek het nie nou die guts om die bullet te bite om een te begin nie.
Jammer jy is ver, ons kon lekker idees uitruil.
Groete
Re: Blown Radiator
Posted: 10 Dec 2011 13:05
by Grootseun
Ja nee ek dink die manne wat my garage al binne gesien het sal ook getuig dis dangerous wat daarbinee kan gedoen word ne
Ekt 13 jaar n auto lek shop gehad en met enige iets groots en sterks gespeel , oorweeg om nou maar n plot te koop en n stoor daar op te sit waar ek kan draaibank , milling macjhine ens ens insit en weer kan speel maar beslis nie vir die brood en botter nie - net om die passie te kan uitleef
Ja nee ek dink as ek weer daai kant toe kom vir besigheid moet ek jou kom opsoek of jy die kant
Re: Blown Radiator
Posted: 12 Dec 2011 08:25
by Wilfred Moore
Thanks Frans, ek sal dit definitief onthou.
Die core van die ou radiator het ongelukkig seergekry toe ek dit uithaal en ek het ontslae geraak daarvan.
groete,
Wilfred
Re: Blown Radiator
Posted: 12 Dec 2011 15:08
by Wilfred Moore
New Radiator fitted and Grootseun checked the pressures and all looks fine.
Thanks Grootseun !!!
So I take it that it was only fatigue.
Wilfred
Re: Blown Radiator
Posted: 12 Dec 2011 15:57
by Grootseun
Its a pleasure Wilfred
Jip seems like Frans was spot on just fatigue