Page 2 of 3

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 23 Nov 2011 10:57
by Grant
Terwyl jy ruik, hoekom proe jy ook nie :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 23 Nov 2011 11:06
by Kagiso II
as dit n liqueur ruik is dit nog B G .. as dit na liguiriche ruik [en lyk] is dit gagga WWW

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 23 Nov 2011 18:10
by Tinus lotz
wel alles ruik en is nou weer reg het vanmiddig opgetel en dit lyk goed!!!! :woo:
die ratkas voel n bietjie gladder maar ek gaan nou beter slaap die olie kos R1900 maar
ek het nissan gebel en hulle se dat dit gecheck word op 60000 en moet geruil word op 120000
ek sal moet n starter koop want myne is nie mooi nie sal maar kyk wat kos dit in AEu anders is daar
een beskikbaar vir R1300 van mense in pta
het iemand al die handbriek skoene op n 4.8 vervang ????
nou weer reg vir baie km!!!!!!!!

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 24 Nov 2011 07:05
by David
Ouch - daai olie is darem duur! :confused: - Dankie Tinus- ek sal onthou om myne te doen op 120k :thumbup:
Die 4.8 het 'n interesante patent vir 'n handbriek want dis 'n drom briek binne in 'n skyfrem! Nog net myne opgestel maar nog nooit vervang nie. Hoekom dink jy joune moet vervang word? Hulle werk mos nie eintlik nie so daar behoort eintlik geen slytasie te wees nie :think:

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 24 Nov 2011 10:12
by Grootseun
Tinus hoekom wil jy die starter vervang ? Kort waarkynlik net bushes , brushes en n diens en dit sal nei naby R1300 kos nie , wie is plek in PTA , ekt 13 jaar n auto elektriese shop daar gehad en kan jou se of hulle produkte enigsins goed is sou jy besluit om te vervang

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 24 Nov 2011 12:01
by Tinus lotz
Dawid my handbriek is max opgestel en trek naby aan bo eers vas SWAMBo het n paar keer met die handbriek aan op die sand rond gery so dit is seker waar die wear vandaan kom
Grootseun daar was baie sand in die starter en graham het hom gediens maar moes bietjie lood gegooi het want hy trek eers swaar voor hy start ek weet nie by wie hy die starter kry nie sal hom vra

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 24 Nov 2011 22:08
by Grootseun
Tinus ek wil nie inmeng met Graham se werk of kliente nie aangesien hy n klient van my is , maar is bereid om raad te gee sover ek kan sonder om op tone te trap

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 28 Nov 2011 18:19
by Tinus lotz
grootseun ons moet praat oor daai starter ,hy klink erger by die dag miskien kan hy nog gered word :think: :think: :think: :think:

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 28 Nov 2011 21:59
by Grootseun
Tinus , nou kom maak n draai dat ons kyk na hom

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!

Posted: 29 Nov 2011 09:25
by Tinus lotz
Waar en wanneer???