Page 2 of 3
Re: egin Swop
Posted: 16 Nov 2011 22:33
by jeanne.volschenk
Oom Mac, Juis die rede dat ek nie 'n Amakrok wil he nie.
Tinus wies die manne in Centurion en Waar kry ek hulle in die hande. Die manne waar die voertuig is het klaar vandag gese as ons nou die Injectors en die pomp gedoen het en dit werk nie dan moet ons kyk na die Air mass Meter. Nou Vra ek my self af , Self as hulle nou die goed gedoen het en dit werk nie was die goed dan nou skukkend om mee te begin? Met al die slim computers moet die manne mos die fout kan vasstel voor ons net alles begin Fix.
Die insette word waardeer, Thx
Re: egin Swop
Posted: 16 Nov 2011 23:07
by Kagiso II
Jeanne - praat met GERHARD of Mynhard +27 82 889 9974 [Mynhardt se nommer]
AS dit die Air Mass [MAF soos ons hom noem] is - moenie die hele box koop nie - dis R7400.oo - kry NET die insert R2180 [net noudiedag vir Agarob een moes opsit..]
Gerhard ry self 'n HardBody 3.0 diesel .. MAAR hy het omtrent alles daarin PATROL se goete, so hy verstaan die 3.0 Diesel [die ding slaap immers op sy werf]
Bring daai 'Trol - en "get it fixed right'
Re: egin Swop
Posted: 17 Nov 2011 07:49
by Peter Connan
Jeanne praat ook met Grootseun, hy verkoop daai slim computers en weet dus beter hoe hulle werk as meeste?
Re: egin Swop
Posted: 17 Nov 2011 07:58
by Grootseun
Jean , bring hom saterdag dan toets ons sommer gou die air mass meter by die diagnostic dag , daai is 5 minute se werk my vriend
Re: egin Swop
Posted: 17 Nov 2011 10:18
by Tinus lotz
Julle moet onthou die man is in swazi land hele dag te perd tot hier!!!!
Re: egin Swop
Posted: 17 Nov 2011 10:52
by Kagiso II
jeanne - dwergie se jy kan jou SWAMBO saamsleep en hier ko oorslaap - as julle wil. [nee, ek gaan NIE braai nie, jy kan Pizza of take-away kry :-) [want ek gaan by Vaughn PARTY

Re: egin Swop
Posted: 19 Nov 2011 19:50
by jeanne.volschenk
Hi julle,
ons internet werk mos sporadies,dan af dan aan, Ek ry hom nou al vir die laaste 3 dae. Op so 2800 tot 3000 toere dan lyk hy of hy op sy beste will loop,krag om verby te gaan, versnel en trek dan lekker.Maar hier by 2000 voel hy so bietjie vrek. Ek sal will he een van julle moet hom ry om my te se of dit is hoe hy moet wees. Hy loop vir my beter as die eerste keer toe ek hom gaan ry het. EK gaan deur kom, maar die volgende paar naweke is ons bedrywig, Ry gou more 'n roete om seker te maak alles is nog oop na al ons reen want volgende naweek kry ons paar manne van SA vir 'n 4by trippie. Oom Mac dankie maar ek het 'n Broer daar in julle wereld Hy het self 'n 80"s 2,8 patrol en 'n Terrano sal sommer daar oorslaap. Gaan gou die voldende week paar skrapies laat regmaak en dan hopelik vroeg Dec gou oorkom. Ek sal laat weet.
Nou ja dankie laat weet van my.

Re: egin Swop
Posted: 19 Nov 2011 20:59
by Stefan
Myne se turbo skop so op 2200 in. Onder dit is daar geen krag nie.
Re: egin Swop
Posted: 19 Nov 2011 23:04
by Kagiso II
Jeaenne - Daai "turbo lag" moet darm hier by 1800 rpm begin weg wees [Stefan .. ??? 2200 klink vi oompie of daar verwwer OF vuiligheid iewers is [selfs vuil intercooler kan die demmitse ding laat voel of di ehandbriek nog vas is

Re: egin Swop
Posted: 26 Nov 2012 23:55
by jeanne.volschenk
Nou ja dis toe nou so, Nuwe turbo, Ringe, gaskets, sleeves en aldaai dinge gekoop, nogal meeste by die Agente, net om uit te vind die blok is gekraak nou smile nissan natuurlik want hulle wil die blok aan my verkoop vir 'n koel en kalm 32000. Nou het ek geen keuse die 4,2N moet nou in. So hier is die vraag?
Ek het die Enjin , rat kas, transfer box en Diwwe, kan ek net die engin en boxe saam met die 3,0 diwwe gooi of moet ek nou die diwwe ook skuif?
Natuurlik het ek nou 'n paar 3,0l partjies te koop ja 'n splinter nuwe turbo ook en een groot anker vir dir wat visvang sonder die ketting, maar sal een by die deal ingooi indien enige navraag.
