Page 2 of 2

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 16:04
by Jules
Vat hom Marinda moenie eers twee keer dink nie, as my dinge beter gelyk het sou ek hom gevat het al wil ek eintlik n 4.8 grx hê

Shalom
Jules

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 16:12
by marinda
Weet jy wat die brandstofverbruik van die model is en is hulle nie baie stadig sonder die turbo nie?
Marinda

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 16:14
by Jules
Fuel consumption :

Coming back from PTA to Port Elizabeth with her I was doing 130 - 140 km/h with the A/C on the whole way and I got 10.4km/l .

Town driving : 7.8 – 8.5 km/l depending on the fool behind the steering wheel.

Open road : 9 – 10 km/l

Dit is wat Dustin vir my geskryf het

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 16:24
by marinda
Baie dankie, klink goed!

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 16:41
by Dustin
Sorry everyone

The new owner just swooped in from Cape Town and has just driven off back home.

A feel a soccer ball size lump in my throaght now... QQQ

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 16:43
by marinda
Ek ook - omdat ek te laat was!!!

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Posted: 27 Oct 2011 18:31
by Jules
Jammer om te hoor Marinda, die een was nie bedoel vir jou nie, joune hang nog in die wings.

Shalom
Jules