Page 2 of 3
Re: Soos belowe...
Posted: 12 Oct 2011 07:43
by Tinus lotz
Watse tekkies is daai en wat het hulle gekos?
Re: Soos belowe...
Posted: 12 Oct 2011 07:49
by Langman
Tinus lotz wrote:Watse tekkies is daai en wat het hulle gekos?
Hi Tinus
Dis FEDERAL COURAGIA MT's en ek het hulle vir cost gekry vir R2235 per band. Hulle wissel so tussen R2400 - R2600 per band.
Re: Soos belowe...
Posted: 12 Oct 2011 19:43
by Tinus lotz
Mooi man ek ken hulle nie jy moet ons laat weet wat maak hulle!
Re: Soos belowe...
Posted: 28 Oct 2011 07:16
by davejones
lovely

Re: Soos belowe...
Posted: 08 Nov 2011 16:17
by Adamastor
Is dit net ek?
Of is daar ander fout?
Ek sien geen fotos nie - net die fotos se name...
Re: Soos belowe...
Posted: 08 Nov 2011 19:12
by Kagiso II
he he h e-- nee, daar IS kiekies .. dink jy ik sou stilll gewees het as hy net vertel vannie gutrs en nie kiekies plak nie? oompie sou hom geroffel het, jy weet mos..
Re: Soos belowe...
Posted: 08 Nov 2011 19:27
by Adamastor
Nou hoekom sien ek dit steeds nie Oom Mac?
Re: Soos belowe...
Posted: 09 Nov 2011 00:15
by Kagiso II
OuuuuuuuKyyyyyyyy .. (1) die kiekies is op bladsy een van hirri 'draad'
Watter 'browser'\ gebruik jy? Ons ouens met Firefox hetnie probleem nie - 'surf' jy strax nog met Explorer? [Firefox is gratis, baie vinniger as Explorer en baie minder virus s*****]
Anders moet jy na jou 'cookies' en firewall stellings kyk ?
en as dit nie werk nie ... uhmmm, da moet jy maar kom koffie drink en hier kyk?

Re: Soos belowe...
Posted: 09 Nov 2011 07:10
by Adamastor
Hey maar Oom Mac is slim...
Het die WE se "compatibilty view" aangeskakel en nou sien ek ook die kiekies!
En kiekies of te not... ek mag dalk net besluit om so by so daar in die vreemde te kom koffie drink

Re: Soos belowe...
Posted: 09 Nov 2011 13:48
by Kagiso II
Jy's [en enige een wat dors is ] is BAIE welkom .. die pensioenaris dae raak soms blerridemm lank.
