Page 2 of 2

Re: 4 Gas readings

Posted: 21 Oct 2011 08:11
by Grootseun
Ok manne ek kon n venue ens reel vir ons vir die beplande saterdag byeenkoms om ons voertuie op n gas analyser ens te kan sit en sommer bietjie tegniese kennis te kan uitruil so kom ons kyk hoeveel Patrols ons daar kan kry

Waar - LPM Trading 68a Baard weg Raslouw , Centurion
Waneer en hoe laat - Sat 19 Nov 9 am ( 12de het uitgebom )

Wat gaan daar gedoen word - ons gaan n paar petrol trols op 4 gas gooi en die resultate vergelyk en ook sommer vir jou kan se of hulle gesond is of nie , ons sal ook diagnostic equipment daar he en vir julle gou die trols scan terwyl ons speel , ek gaan ook poog om n Diesel smoke meter daar te he vir die diesel man ( to be confirmed )

So as jy n petrol trol het of hy nou carb of EFI is en jy wil deel weel is jy genooi , en selfs al het ons nie noodwendig n DSM daar vir die diesel manne nie kom ondersteun die ander manne en ons kan darem jou help met n paar toetse ook - daar gaan battery testers ens ook wees , en dalk sal ons selfs iemand se trol se aircon sisteem ultra sonies sanitize vir hom

Manne dit is min wat n ou die geleentheid kry om sulke toetse gratis te kry en nog minder wat n ou kan gesels met mense wat al tussen 15 tot 20 jaar spesiliseer in vehicle diagnostics ( dis mos half net n workshop eienaar se vooreg daai ) so kom gryp hierdie geleentheid aan

Daar gaan geen koste aan verbonde wees nie - ons gaan net toets en gesels , die herstelwerk sou daar iets fout wees is n ander dag se probleem
Daar sal wel n paar van my sal ek se noodsaaklike stukke toerusting vir die privaat tegnikus op uit stalling wees so kom loer net en geniet n lekker oggend

Re: 4 Gas readings

Posted: 21 Oct 2011 08:28
by Peter Connan
Dankie Driko, dis op my kalender.

Re: 4 Gas readings

Posted: 21 Oct 2011 08:50
by Aries66
Hallo Driko
Dankie vir die geleentheid, hoop jy kry vir ons diesel manne iets gereel, as jy nie kan sal ek daar wees om julle moreel te ondersteun.

Louis

Re: 4 Gas readings

Posted: 03 Nov 2011 22:57
by Grootseun
Vir die wat nog nie gesien het nie , event is aan en post is geskuif na EVENTS toe

Re: 4 Gas readings

Posted: 04 Nov 2011 14:15
by Tinus lotz
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: