Page 2 of 3
Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 24 Aug 2011 09:02
by Stefan
Die 285/75 is die perfekte groote vir die Patrol, en die STT is net so 'n goeie keuse, aangesien my vrou en kinders meestal die kar in die week gebruik is nat pad-hou vermoë baie hoog op ons prioritiets-lys. Die Coopers het ons nog nooit in die steek gelaat nie.
Ek is net om die draai van David af, so laat maar weet as jy deurkom.
Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 15:41
by jan.dup
Ek het oral gesoek, ek kry nie 285 BFG AT of KM2's of Coopers STT's in die 17inch rim size in die hande nie. Die enigstes wat ek (nou net) kon source is BFG KM2's van Autowiel in Centurion (hulle het nog 5 beskikbaar). Neil van Autowiel se egter BFG MT2's in die 17inch word nie in 285/75 gemaak nie maar net in 285/70. Ek weet dit is wel die geval met die AT's maar was onder die indruk dat die KM2's wel in 'n 75 gedoen word.
Weet enigiemand iets hieromtrent - want ek sal nie graag die 70's wil vat as daar wel 75's gemaak word nie.?
Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 15:47
by Tinus lotz
Ek is seker ek kan vir jou reel laat ek gou uitvind Dawid se stel kom van Autowiel pta wes af ek vind gou uit!!!!

Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 15:51
by Stefan
Jannie, bel vir Johan 'Tyres' Viljoen van 1st Alignment Centre
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=76&t=861
Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 15:56
by Tinus lotz
Ok die 285 70 17 kos R2720 gefit en hulle het nie AT nie wag vir stock bel my as jy soek dan reel ek dit 0832978013
Groete
Lyk my daar is nie meer 75 beskikbaar nie

Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 16:40
by jan.dup
Dankie vir jul spoedige terugvoer - het nou net die bande by Autowiel (deur Tinus) bestel en ook gou met Johan "Tyres" gesels - (geen stock in die Kaap) maar hy sal dit vir my opsit sodra dit hier aankom.
Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 17:18
by Tinus lotz
Mooi man skreeu net as ek nog bande vir julle kan reel hierdie ouens help graag ons parol manne!!!!!

Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 02 Sep 2011 17:47
by Kagiso II
oompi wou nounie oppi Jan se bettri p/p ni - toe se ik maar nie dat Bridgestone daai taaijirs volop het, nie - en ook nie dat die Bridgestone 'n beter taaijir is, nie -- ek het maar my outoppi bek heel gehou [ek kry dat indtuk dat JanDup dalk ook ongeveer my saaiz kan wees
MAAR ek wil 'n gemeenskaplike vriend van vele van ons se webblaai ook hier laat val - dis 'n "stil" website [jy kan blaai en kyk en navors - maar jy kan nie daar komentaar nie [hoewel jy toerusting kan "rate" wat jy ondervinding van het: Die site is
http://fourwheeler.biz/ Gaan lees gerus daar omtrent ALLES oor bande [van rots tot sneeu en Arctic tyres ook

Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 03 Sep 2011 11:31
by jan.dup
Nee Oom Mac, ek is nog 'n jong laaitie - ek is nou maar eers 49 (nege en veertig) jaar jonk

- ek is nog vol jukkerigheid (en dit sluit definitief nie stoute jukkerigheid in nie) en "stubborness"

maar oompie kan maar die raad gooi - ek luister graag en leer ok ma elke dag iets nuuts.
Ek het my ook (amper) vrek gesukkel om OME shocks en coils (skokbrekers en

ek weet nie wat 'n coil in afrikaans is nie) in die hande te kry. Megaworld4x4 is die agente hier en dit het my eers gekos om ARB Australia self te kontak voordat hulle wakker geskrik het. Lyk my die goete kom hopelik die week aan in SA dan kan die Trollie ingaan en sy facelift en goetertjies kry. Ek wag eers tot alles inkom dan kan hy eenmaal ingaan want ek wil nie kort kort van my nuwe maaitjie skei nie !!!
Re: Tires, Wheels and stuff that roll
Posted: 03 Sep 2011 14:28
by Gerrit Loubser
Coi springs = kronkelvere
