Page 2 of 3
Re: Advise required
Posted: 22 Aug 2011 15:39
by Sweetlips
Oom Mac ek het hom gesien maar hy is al klaar verkoop. Sal maar nog uitkyk is in geen haas op die oomblik nie.
"Good things comes to those who wait"
Re: Advise required
Posted: 22 Aug 2011 16:15
by Stefan
Wat van Johan s'n?
Re: Advise required
Posted: 22 Aug 2011 16:18
by Kagiso II
Probeer ik mos ook se ... S/lips - kyk onner "new posts" - Johan se Patrol word hier adverteer.
Re: Advise required
Posted: 23 Aug 2011 07:59
by Sweetlips
Stefan en Oom Mac ek is op soek na iets wat ten minste al klaar 'n set M/T op het en dit moet manual wees. As ek dit nie nou met die M/T gaan koop nie gaan dit jare vat voor ek dit kan bekostig en dit gaan my pla.
Re: Advise required
Posted: 23 Aug 2011 09:38
by Stefan
ok. As ek weer koop sal dit 'n automaties wees.
Re: Advise required
Posted: 23 Aug 2011 13:42
by Sweetlips
Lol raak jy nou te lui om gears te change boet?
Re: Advise required
Posted: 23 Aug 2011 14:13
by Stefan
lol, ja ek doen, veral nadat ek sien hoe lekker die Auto manne ry. (En sien hoeveel die clutch-flywheel kombinasie kos om te vervang - iets wat nie in die automatiese aandrywing bestaan nie)
Ek kan verstaan dat die MT's vir jou 'n kriteria is, waarom handrat?
Re: Advise required
Posted: 24 Aug 2011 00:26
by Kagiso II
S/lips - sit 10k by die koopprys en sit daa'mee jou modderwiele op - of hoe?
Re: Advise required
Posted: 24 Aug 2011 09:04
by Stefan

Nothing like the wisdom of age
ps. there is a chap on the 4x4community who is struggling to get rid of 4 x 285/75R16 KM2s
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... nextnewest
Re: Advise required
Posted: 29 Aug 2011 08:30
by Sweetlips
Dankie vir al die raad maniere maar ek gaan maar eers wag 'n rukkie voor ek my ' patrol kry.