Page 2 of 2

Re: Volgende groter grootte bande.

Posted: 15 Jul 2012 16:37
by Alex Roux
Ek stem saam 33'' is die regte grote vir Patrols.
Maar is 15'' rims nie beter opsie as 16'' nie?
Die bande is dan blykbaar goedkoper en die sidewall is ook meer?
Ek het 'n ruk terug deur my nek betaal vir 285 / 75/ 16 bande.
As ek bereid was om te bele in 15'' rims is dit dalk goekoper op die langtermyn?

Re: Volgende groter grootte bande.

Posted: 17 Jul 2012 14:09
by AndriesS
Ek dink nie die 15 duims gaan oor die 4.8 se remme skywe pas nie.

Re: Volgende groter grootte bande.

Posted: 17 Jul 2012 14:39
by Peter Connan
15's do not fit on the 4.8, but they do fit on the older 4.5's, 4.2's (both Petrol and diesel).

What I am not sure of, is whether they fit on all the 3l's?