Page 2 of 2
Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!
Posted: 21 Jul 2011 10:26
by Kagiso II
O-ja shortie - nogge ding wat di e3.0 Di goed kan wegsteek - sy intercoolerpyp kry krakie [altyd aan die onderkant] dan fluit die "turbo" [wat vals is ] en die sensors lees verkeerde --- so, tjek daai intercooler en maak hom silwerskoon binnekant en bekyk al sy pype vir fyn haar lynkrakies ...
Maar Frans die Doerrr sal ons beter kan reghelp.
Ek gaan nou vir AGAROB haal - uiteindelik is die water inni tenk kwessie uitsorteer. ENGEN sien my nerens ooit weer nie.
Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!
Posted: 25 Jul 2011 13:52
by Tinus lotz
oom mac wat het jy met daai turbo gemaak ????
Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!
Posted: 25 Jul 2011 16:20
by Kagiso II
Haai Tinus - hulle het hom Agarob eist - toe skree hy soos 'n maarvark - en toe koop Dwergie 'n NUWE een - nou loop Agarob weer..
Gewonner of jy weer vir my daai seun se nr kan laat kry en hoor of hy vi my kan refund?
Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!
Posted: 26 Jul 2011 08:56
by Tinus lotz
Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!
Posted: 27 Jul 2011 13:55
by Kagiso II
ek weet nie so seker wat kos die goed se "oordoen" nie - ek het nou 3 op gesit en elke keer hou hy nie eens 1000 km nie [met die dat Agarob meestaql staan] Nou het Dwergie net bloot gatgewip terwyl ek in Botswana was en NUWE een laat opsit.
NOU loop daai Agarob soos hy moet , soos ,n nuwe. Feeste.]
Re: 3.0 DT Wat snaakse dinge doen!!!
Posted: 27 Jul 2011 14:10
by Tinus lotz