Page 2 of 2

Re: Old VS New Patrols

Posted: 11 Sep 2009 16:19
by Rusty
Hi GJ,tend to agree with you. actually the Cruiser no longer promoting the GX they no longer have a vehicle to compete with the Patrol. I know of a few Cruiser supporters who do not like the newrange- gone soft. With this in mind you would have thought Nissan would have jumped on the band wagon, trained their technical people and really made a huge push in marketing the Patrol into this position, but hey, thats to much to expect from these people in Rosslyn.Have a great weekend, Rusty

Re: Old VS New Patrols

Posted: 11 Sep 2009 18:19
by Abri Hoffman
Rusty reading the Aus sites, it is not only Nissan SA that is "verk@k" but Nissan Global. Must say however since I gave them a good piece of my mind regarding the clutch hydraulic pipe that would have taken 3 months to get here, the Jaco at Nissan SA phone me every second day to give me an update on the progress of the part from Japan.

Re: Old VS New Patrols

Posted: 25 Nov 2009 15:33
by Fred79
Hi Daar julle almal

Kan julle dalk vir my 'n bietjie raad gee op die een, Ek het afgekom op 'n second hand Patrol en my kop sê koop. Dis 'n 2006 model en die luukste in die Patrol reeks. Hy het 36000 myle op met 'n nissan service history en hulle will £12000 vir hom hê. (ek seker ek kan hulle afstry)

Ek ry tans die ou 2.8 shorty en will graag 'n long wheel base koop, sal ek die TJM bumper, snorkel en OME Suspension kan oor bou op die nuwe model?

Hoe betroubaar is die nuwe 3ltr diesel enjins?

Die ander probleem is dat Nissan UK het nou twee maande terug die Patrol van die mark afgehaal.

Hier is n paar foto's

Re: Old VS New Patrols

Posted: 25 Nov 2009 20:11
by Kagiso II
wowwwww - vir daardie 12 000 ponde is dit 'n bargain vqan 'n bargain - gaan koop die ding dadelik.
Fred - moenie te veel bekommer as Nissan UK hom 'discontinue' nie - in di eres van die wereld loop hy nog - ek het 'n 2002 3.0 diesel - en dis die model wat kopseer gee [soos ek nou het] maar na 2003 is dit uitsorteer en is hy BAKGAT - julle in die Noordelike halfrond het elkgeval nie probleme nie- selfs nie met die 2002 nie - dis juis die poef hioer by ons - die ECU is "standaard" ingestel .. vir alle Patrols, MAAR daardie standaard was vir Europese toestande. [jaa gaan nie 3600Km in 35 - 42 grade C ry in een lang "offroad trip" nie .. en dis wat 'n trippie Botswana toe omtrent verg.
Dan het ek ook 'n 1982 Datsun Safari [aka LOBO] - en alle onderdele vir hoim is nog beskikbaar - hom cvanoggend teruggeklry na hull remskywe, remblokkies en koppelaar vervang het -- teen fraksie van prys vir selfs 'n Toyota Tazz se onderdele.

Asiz - Sorry for the lingo mix here - but to summarise - the difference between "old" and "new" Patrols can best be summmed up with "Bullet Proof, nevermind the year, its only the technology that differs .. a LOT]
If you have an older model - keep it. Donate it to charity when it reaches 30 years

Re: Old VS New Patrols

Posted: 25 Nov 2009 23:30
by Pieter du Toit
Fred,

Koop hom Koop hom - my brein skree nog n keer koop hom!!! :woo: En soos oom mac se bargain vir daai 12 000 ponde - maar as dit vir julle mark "te veel" is stry hulle nog af ook!!

Laat weet ons - maar jy sal nie spyt wees nie - ek is moerse chaffed met my 3.0 diesel - en hoewel myne ook n 2002 model is het ek nog geen probleme met my enjin ondervind nie!!! :thumbup: Vertrou dat dit so sal bly ook - het darem die nodige monitors om alles te monitor en in toom te hou.

Groetnis

Re: Old VS New Patrols

Posted: 26 Nov 2009 11:34
by Fred79
Pieter du Toit wrote:Fred,

Koop hom Koop hom - my brein skree nog n keer koop hom!!! :woo: En soos oom mac se bargain vir daai 12 000 ponde - maar as dit vir julle mark "te veel" is stry hulle nog af ook!!

Laat weet ons - maar jy sal nie spyt wees nie - ek is moerse chaffed met my 3.0 diesel - en hoewel myne ook n 2002 model is het ek nog geen probleme met my enjin ondervind nie!!! :thumbup: Vertrou dat dit so sal bly ook - het darem die nodige monitors om alles te monitor en in toom te hou.

Groetnis
Het nou net met die manne by Nissan gepraat en daar is niks meer nuwe patrols in die UK beskikbaar nie, en £12000 vir daai spec is glo 'n baie goeie prys. Nou moet ek net met die vrou praat :think:

Re: Old VS New Patrols

Posted: 26 Nov 2009 11:37
by Wynvat
Moenie vra nie, se haar net. :thumbup:

Re: Old VS New Patrols

Posted: 26 Nov 2009 13:07
by Kagiso II
Jaaaaaaa - vat haar vir 'n spin [in die Patrol bru', inni Patrol !!]

Re: Old VS New Patrols

Posted: 26 Nov 2009 17:29
by Pieter du Toit
Fred,

Vertel haar net hoeveel meer goed sy gaan kan saam vat en inpak - en sy sal sommer dadelik ja se!!! En as sy hom eers voel ry het sal sy sommer en gesien het hoe lekker kyk sy af na die ander karre dan sal sy hom sommer baie liaak. Mens voel sommer veilig in die lekker GROOT rygoed!!!

Koop hom broer koop hom - dream today gone tomorrow :thumbdown:

Re: Old VS New Patrols

Posted: 26 Nov 2009 21:57
by Fred79
Pieter du Toit wrote:Fred,

Vertel haar net hoeveel meer goed sy gaan kan saam vat en inpak - en sy sal sommer dadelik ja se!!! En as sy hom eers voel ry het sal sy sommer en gesien het hoe lekker kyk sy af na die ander karre dan sal sy hom sommer baie liaak. Mens voel sommer veilig in die lekker GROOT rygoed!!!

Koop hom broer koop hom - dream today gone tomorrow :thumbdown:
Ek het vamiddag gebel en hy is klaar verkoop!!!!! :thumbdown: Dalk was hy nie bedoel vir my nie. :oldtimer: