Page 2 of 2

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 25 May 2011 10:50
by Peter Connan
Navigator ek sal nie eers in hom klim nie. Nou-nou hou ek van hom! :rolling: :rolling:

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 25 May 2011 16:52
by Wilfred Moore
Het baie van die voertuie gesien nou toe ek in Abu Dhabi was. Party het al ander bande op en die manne daar is nie bang om die nuwe Patrol woestyn toe te neem nie. Ek hoor hy loop draaie om al die ander voertuie in die woestyn. Die nuwe Nissan Infinity het dieselfde body as die Patrol, maar met 'n ander badge. Hulle se vir my die prys daar is in die omgewing van R 500,000

Ek gaan dalk weer in Junie/Julie, miskien kan ek een probeer duine toe vat. Bly maar lelik, kan nog nie vat kry in die lomp body nie!

Wilfred

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 25 May 2011 17:09
by Stefan
Ek verstaan nie, G-man jy hou van hierdie een, maar nie van die Shorty nie??

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 27 May 2011 07:00
by Tinus lotz
Ek sien wat julle se ........camel jocky kar EK HOU MY 4.8 dankie!!! :salute:

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 27 May 2011 09:51
by Rudolph
Ek hou maar by my Y60, goedkoper om te onderhou insluitend petrol te gooi, en so skrapie elke nou en dan gee meer karakter, waar 'n skrapie aan die infinity net die waarde gaan laat daal. :mytwocents:

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 27 May 2011 18:24
by G-MAN
Stefan, smaak my jy verstaan nou amper! :wink:

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 29 May 2011 15:55
by Stefan
nie eers 'n bietjie nie.

Re: Nissan Patrol Infinity 2011

Posted: 07 Jun 2011 13:25
by Langman
It's like a sequel movie...the first one's are the best and then things start going horribly wrong! :doh: It does not resemble that for which it stands....maybe a few inches of lift and some iron on the front and back will make me change my mind but as it is here...nee dankie! :thumbdown:
Will rather throw a tenth of the bucks that this thing costs into my 2003 :thumbup: