Page 2 of 3
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 07:47
by Herrie
Mooi so Theuhan!!!

Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 07:53
by tour de frans
Baie Mooi

geniet hom.
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 08:24
by Peter Connan
Theuhan, dit lyk moerse cool.
Maar waar gaan die kinders sit?
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 09:07
by JG Shields
Jules, daai bulletjie het plugdrade. Waarom lyk dit vir my so al na 'n Toyota produk....?!@#$??
Peter, die kinders gaan in die standaard Patrol ry. Hierdie is pa se speelding.
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 09:15
by Jules
Thanks JG, wil jy vir my sĂȘ n diesel het nie plugdrade nie!!?? maggies daar leer ek weer iets vandag
Shalom
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 09:36
by Peter Connan
JG Shields wrote:Jules, daai bulletjie het plugdrade. Waarom lyk dit vir my so al na 'n Toyota produk....?!@#$??
Peter, die kinders gaan in die standaard Patrol ry. Hierdie is pa se speelding.
Theuhan, is dit waar dat daar
nog 'n Patrol op jou oprit staan?
Indien wel, verduidelik asseblief?
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 10:20
by Theuhan
Peter
Ek werk mos vir Northwest Nissan in Roodepoort so ek het elke tweede dag n ander voertuig in my oprit.
Die kruis bar wat die dakrak vas hou sit net agter die agterste sitplekke, so daar is nog steeds n 4 sit plekke, ek het nie baie pak plek nie, maar ek verkies my offroad trailer wanneer ek op n trips gaan.

- DSCI1232.JPG (63.78 KiB) Viewed 1571 times

- Botswana 005.jpg (310.32 KiB) Viewed 1571 times
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 11:14
by Peter Connan
Theuhan ten minste gaan daai jakkalsheining van jou die kinders uit jou hare hou

Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 12:34
by Peter Vee
Knap gedaan Theuhan ...
Re: Bulldog word gebou
Posted: 05 May 2011 13:05
by ChristoSlang
Mooi man!
Ek hoop jou engine mountings cope met daai V8 se ekstra torque, anders gaan jy weer sukkel soos daai hartseer dag by Bosvark...