Page 2 of 2

Re: Round 4 Stickers 2

Posted: 21 Apr 2011 08:44
by Jules
Abri hul verkoop nie die Joseph Barry hier in Natal nie, het wel nou die dag die Sydney Back 10jr gedrink wat n belewenis :woo:

Ek het al daar by Harties is daar so n Brannewyn proe plekkie en daar het ek die Joseph Barry's geproe, 5jr en 10jr daar was ook nog een van JB wat baie lekker was ek kan nou nie sy beskrywing so lekka onthou nie. Sal maar weer moet gaan kyk

Shalom