Page 2 of 2

Re: SANI PASS

Posted: 12 Apr 2011 19:18
by Herrie
Ek sien ook die fotos sonder enige probleem!

Re: SANI PASS

Posted: 12 Apr 2011 20:23
by KOOS BEST
Eks nou serious!!!!
Sien julle regtig die foto's , want ek sien NIKS.
My computer het geupdate soos per windows update, daarna het selfs my hoofblad funksies verander en lyk anders, kan dit dalk dit wees?

Ek hoop nie julle skeer gek nie,want as ek die fotos post soos per instuksie en review is dit weg .

HELP?

Re: SANI PASS

Posted: 13 Apr 2011 00:36
by Kagiso II
Die manne lieg



NIE vir jou nie baas Koos - ek sien daai ROOI Patrol GQ's wat oppe ry staan - party met die god onderlangs en die daar ver, OF vuil, of sonder die goud... :thumbup:
(munni "review" nie - klap sommer direk "submit" ???]
Stel jou pizzi se "options" om 'jpg' / 'jpeg' te kan lees

Re: SANI PASS

Posted: 13 Apr 2011 07:20
by Peter Connan
Drie rooi bo/goud onder GQ's met 'n goue Disco 3 langsaan, een foto is onder 'n grasafdakkie deur?