Page 2 of 4
Re: Which GPS?
Posted: 15 Feb 2011 11:35
by Peter Connan
Hello Pieter
Rumour het dit dat die Nuvi 500 die replacement van die Quest 1 en 2 (Garmin se heel eerste gps met "off road en breadcrumb capacity") is - weet nie hoeveel waarheid daarin steek nie
Ek weet nie of dit iets bewys nie, ek en my Pa het altwee Quests gehad. Hulle is altwee deur Garmin vervang met Nuvi 500's nadat hulle dood is. Myne het ek in my toe kar aangelos toe ons laas somer die kinders na die Preotoria Museam toe geneem het. Ek moes net die verskil tussen die Quest se laaste prys en die kosprys van die Nuvi inbetaal, myns insiens baie goeie diens deur Garmin.
Peter
Re: Which GPS?
Posted: 15 Feb 2011 14:41
by Kagiso II
Ja - hulle het my ook so uitgevang - kon kwansuis nie di eQuest weer regkry nadt sy koppi hjeelemal "haywire" gegaan het, nie
ek het gelate aanvaar. 3 maande later vertel dieselle mnr bolton my dat die Trax 4 Africa wat ek het "incompatible" met die Quest is en dat ek net die T4A hoef af te haal, dan is die Quest weer hunky-dory .. maar toe het hulle reeds die Quest ge-scrap' en ek sit met 'n Nuvi 500 wat my grensloos frustreer.
die afglope week weer in Zambie - in Lusaka stel ek die nuvi om mu na Puku Pan te lei. By Mumbwa draai ek in die dorpie om brandstof aan te vul. Toe begin daai Nuvi " Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin Herberekenin .... o-k, jy weet hoe ek gevoel het. Ek het 3 keer afgeskakel en 're-boot' maar niks. [herbertekenin??? Ja - ek het die merrie op Nederlands gestel - ] Nadat ek die Ithezi-Thzi afdraai verby gery het kom daai Agrmin se kop eers weer reg, en moes ek 23 km terugry na di ereget afdraai [ja, ek weet van kaarte - maar padkaart vir Zambie is haas onbekombaar - ] MAAR as ek 'n R6000 GPS het, hoekom moet ek dan staatmaak op 'n R30 padkaart?
my dogter het Tom_tom en jy kan t4A op hom laai en sy het nog nooit probleme met hom gehad nie [teen R1299] -
Die week voor las is Nuvi gestel vir "Home" - in Garsfonteinweg, oppad na my huis, begin di eding my se ek moet 'n u-draai maak - en toe ek die pyltjies bekyk wat hy wys, vat hy my via die stad na ons huis [en ek was 3 Km van die huis af - HOEKOM moet ek 50 Km ry om by 'n punt 3 km van my af uit te kom?
Ek is jammer - maar ek is erg baie teleurgesetl in Garmin [miskien vir iemand met 'n graad of 6 in IT en elektronika maak hy sin, maar vir my is dit een groot frustrasie'
DANKIE vir di eHilux Club wat my weer 'n Quest geskenk het - nou kan ek weer plekke in Afrika gaan sonder om heen en weer te ry. Jammer hulle maak hom nie meer nie [
O-ja - het ek julle vertel van laasjaar bu Kubu Eiland? Toe ek di eoggend die Nuvi aanskakel om die dag se ry uit te lĂȘ, toe vertel die ding my ek is in die oseaan - en ek moet nou assblief kies bay wetter hawe ek is.... dis R6000 se

en nogeens

vir my.
Re: Which GPS?
Posted: 15 Feb 2011 14:49
by JG Shields
Nuvi 500 now available @ R2564 en Garmin 620 Map @ R1023....on-line.
Re: Which GPS?
Posted: 15 Feb 2011 16:32
by Abri Hoffman
Oom Mac, jy seker dat T4A op Tomtom werk? Ek gaan koop vanmiddag nog 'n Tomtom.
'n Vriend wat 'n IT professor is, het dieselfde tyd wat ek die Nuvi gekoop het vir hom Tomtom 750GO gekoop en gee my gas elke keer as ek hom sien.
JG, mis jy nie dalk 'n 0 iewers in die 620 se prys nie?
Re: Which GPS?
Posted: 15 Feb 2011 21:59
by Pieter du Toit
Oom Mac
As ek die storie so luister smaak dit my daar het iewers n tor van n blaar afgeval in daai Nuvi 500 van jou

-miskien moet jy hom terugvat na Garmin toe dat hulle alles check en oorlaai.
Net vir interessantheid - en ek vra net oom weet seker van al die goed:
Wanneer jy T4A gebruik op die 500 - select jy net die TA maps of gebruik jy dit in "overlay" op jou straatkaarte ook??
Dan ken oom seker ook die shortest route of fastest time opsie??
Doen oom al die roete beplannings op die lappie en laai dan af na die gps - en laai jy dit af as complete routes en nie waypoints nie?? Dit is next too impossible om die route planning op die 500 self te doen.
Moenie dat tenologie jou ore aansit nie oom Mac - mens is mos nooit te oud om te leer nie of hoe???
Groete
Re: Which GPS?
Posted: 16 Feb 2011 03:29
by Kagiso II
Pieter - die frustrasie en moontlike gevolge van 'n ding wat skeef werk in 'n vreemde land - veral 'n ou dorpio soos Lagos waar net sowat 20 miljoemn maniakke saam met jou in die verkeer is op eninge gegewe tyd ,,, dan mot 'n GPS PERFEK werk en nie verk nie. As die damesgroep saam was het ek met paar hartaabvallle op hand gesit [klink lekker snaaks, maar bring dit na werklikkeeid en ons ammal sing anner deuntjie.
Ek sal moet navraag doe oor TomTom se vermoe om T 4 A te kan opneem en
Re: Which GPS?
Posted: 16 Feb 2011 07:24
by Peter Connan
Oom Mac dit slaan my altyd dronk hoe twee mense se ondervindinge met dieselfde produkte so hemelsbreed kan verskil.
My Nuvi is beslis baie meer betroubaar as wat my Quest was. Hy het dieselfde goed gedoen as wat Oom se nuvi doen, en dit sonder T4A, terwyl my Nuvi my nog nooit so erg in die steek gelaat het nie.
Ek moet wel byvoeg dat ek saamstem met Bolton wanneer hy se mens moet 'n GPS eintlik eerder as ondersteuning vir die papierkaarte beskou, alhoewel die informasie op T4A nou waarskynlik ten minste hier in die suide baie meer betroubaar is?
Re: Which GPS?
Posted: 16 Feb 2011 07:53
by JG Shields
Abri,
Nee ek mis nie 'n nul nie. Google hom maar. Ek is egter seker ook nog ouderwets, maar ek vertrou nie al die aanlyn advertensies nie. "Don't pay the ferry-man until he gets you to the other side...!". Dit voel vir my ek het geen beheer oor 'n aan-lyn transaksie nie.
Nietemin, dit wil vir my voorkom of alle paaie en roetes na die Nuvi 500 begin lei....en dit alles sonder 'n GPS maar met forum lede se hulp..ha..ha
Re: Which GPS?
Posted: 16 Feb 2011 11:36
by Kagiso II
Ja-nee. Hulle vang 16 - 18 jarige wizzkids wat ALLES van computers weet en boggerol van die lewe en realiteite.
Ek het nou 'n uur geblaas op die tomtom website om te probeer uitvind of tomtom T4A kan laai ... maar as jy nie reeds 'n tomtom het nie en nie "registreer" en login nie, kan jy die blxxsems nie 'n vraag oor hulle produk vra nie. Belaglik maar dis hoe hulle 'n website uitlĂȘ
Pieter -
Die Tracks 4 Africa wat ek het VRIES my rekenaar as ek dit installeer en dan kan ek nie een op my p/c meer "MapSource" oopmaak nie - so ek sit met die CD, maar dis nerens in werking nie....
Ek het dit vir SAFARI CENTRE Menlyn teruggevat - hulle stoot dit toe trug oor die toonbank en gee my T4A se straatadres ... so, ek kom sonder T4A klaar. [R695 af die drein]
JG _ ek sien die goed raak nou so goedkoop [want daar is kompetisie????] Hoekom ek R6000 moes opdok vir my Nuvi ... agja, lesse geleer.

- Jippp, ek is oud en is nie lus om eers 5 of 67 grade te gaan kry voor ek met 'n produk hoef te kan werk nie [Gee my LOBO, hy het 'n sleutel, pedale, enjin, ratkas en 6 wiele... Net reg virre outoppi soos ek]
Ek ist met Garmin kaarte wat ek gekoop het [aanlyn]terwyl ons in Lagos was ... ek het die bewyse maar kan dit nie "unlock" nie - ... klein jakkalsie wat die wat die wingerd verwoes.
Re: Which GPS?
Posted: 16 Feb 2011 12:24
by David
Volgens die t4a website :
http://t4a.co.za/faqs.asp
T4A GPS Maps are only compatible with Garmin and HandyMap G12 Software
Ek is baie gelukkig met my Nuvi 1410 maar glo die feit dat die 500 waterdig is definitief in sy guns tel wanneer jy met baie stof te doen kry!
Jy kan ook 'upgrade' na die topo kaart want dit wys behalwe vir die kontoere ook plaas grense en name
