Page 2 of 4

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 11 Mar 2011 22:27
by Tinus lotz
sterkte kom ons hoop dat jy alles vinnig op hulle plek kry
ek het ook al met daai goed gesukkel en dit maak n mens mure wil uitklim in rewirse !

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 16 Mar 2011 20:10
by duckitt
QQQ wragtig als werk en hy trek n bars hou met die
4.2 se ratkas kan nie glo hoe lekker als werk na al die
Dramas nie . Die kostes om die elektiese gedeelte te laat
Werk ding ek net was belaglik duur!
Die naweek sleep ek karafaan so dan le die werklike
Toets voor

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 16 Mar 2011 20:39
by Abri Hoffman
Uitstekend Charles ek dink meeste van ons ous met a TB42 droom van n 4.8 in die Patrollie.
Laat weet wat sy doen met die ekstra perde.

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 16 Mar 2011 21:05
by Stefan
Lyk beter as die fotos op FB :wink: Bly om te hoor dat jou Patrollie loop!

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 16 Mar 2011 21:23
by duckitt
As iemand dalk weet waar n stel drade vir die autobox
Rond le sal ek bly wees as julle my kan laat weet want
Ek sal graag die ratkas nog wil gebruik , die verhoudings dink
Ek gaan dan net nog beter werk.

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 16 Mar 2011 21:46
by G-MAN
:woo: Nog n 4.8! :wink:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 17 Mar 2011 07:57
by Rudolph
Hi Charles,

Wel gedaan en baie geluk met die nuwe monster van 'n GQ. Sal graag wil hoor hoe is die performance na die trippie. Geniet hom! :salute:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 23 Mar 2011 11:38
by duckitt
die ou trek n bars hou net jammer dat 3de te ver van 2de le veral met die explorer gehaak teen n lang bult ,ek sal ook sy verbruik moet laat stel want tans loop die ou teen 3km per lieter wat nie snaak is nie maar anders dink ek werk al baie mooi en in die sand is hy nou n 3.5ton monster :woo:

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 23 Mar 2011 11:49
by Peter Connan
Hi Charles

What gearbox are you using? Is it Auto or Manual and does it belong to the engine or the car?

Thanks
Peter

Re: GQ 4.8 vorder goed

Posted: 23 Mar 2011 11:58
by duckitt
ek gebruik nog die ou 4.2 box want ek het nie al die parte gekry saam met die auto box nie so ek sal wel later die auto wil insit maar ek is gedruk vir tyd op die staduim so hy moet maar eers net so loop tot ek als het en dit n naweek projek kan maak