Re: How to recover a grader
Posted: 02 Feb 2011 20:53
Wag tot dit droer is...stoot die gat toe met 'n stootskraper.....ry om die gat in nuwe spore en maak dat julle iewers in die verdomde bos kom met julle Patrols waar dinge regtig gebeur! Daar is ten minste olifante en leeus ook!