Page 2 of 2
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 26 Jan 2011 12:58
by Peter Connan
Hannes, moenie hom uit vat om te sien wat hy kan doen nie, want hy kan
alles doen. Vat hom eerder uit om te sien hoe hy dit doen.

Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 26 Jan 2011 13:12
by Kagiso II
Dagsê dagsê dagsê, aangenaam en bly te kenne en welkom hier [ek deel jou sentiment oor die Gelandewagen !!]
Nou - ek is die "kiekie aanvraer" op alli forums wattik op is - jippp, hier ook. Ons trek nou al met bladsy 2 (amper 3) en nog geen kiekie nie ??? Hmmm ??? [hou 27 Februarie oop vir 'n PATROL uitry - oompie sal laat weet waar.]
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 26 Jan 2011 14:04
by Mrowka
Welcome from Darkest Ukraine.
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 27 Jan 2011 07:49
by Hannes P
Peter - praat jy wat tanne het! Ja, eerder hoe en nie of hy die obstacles kan doen nie.
Oompie - ek het hom nou maar net 'n week. Foto's sal nog volg...baie.
Mroka - Thx from here in PTA to you there in Ukraine. Yes, this vehicle just goes on, and on, and on, and on. Eternal machine as you say!
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 27 Jan 2011 21:28
by Ruben
Baie welkom Hannes! Mag jy daai Patrol geniet
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 28 Jan 2011 14:15
by Mrowka
Welcome, sir!
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 08 Feb 2011 21:10
by Nikolai B
Welkom gewenst vanuit Spanje!!
Re: Hannes Pretorius - Forum beskrywing - Hannes P
Posted: 09 Feb 2011 07:16
by Hannes P
Dankie vir die verwelkoming Ruben, Kevin en Nicolai. Jeee-wizzz, Nicolai, iets moet jou aandag getrek het vanuit Spanje na hierdie forum.