Page 2 of 3
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 25 Jan 2011 07:53
by Rudolph
Môre Nikolai,
Baie welkom by die forum, hoop jy gaan lekker saam kuier by ons.

Re: Daar ben ik dus...
Posted: 25 Jan 2011 08:35
by Margo
Groeten Nikolai, Welkom op het forum, ik hoop dat u geniet van uw verblijf
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 25 Jan 2011 09:13
by Mammoth
Baie welkom Nicolai.

Re: Daar ben ik dus...
Posted: 25 Jan 2011 10:47
by Kagiso II
Nicolai - haai !
Sien ek netnou op my "favourites" ek het lankal ook di eskakel na julle Nederlandse PATROL forum:
http://leo4x4.forum2go.nl/aangeboden-f3.html
ek ga daar PROBEER inskakel - want daar is BAIE goeie inligting oor ons Patrollies
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 25 Jan 2011 12:01
by Diekie
Welkom hierso by ons Nicolai.Dit is lekker om nuwe vriende op hierdie forum by te kry

.
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 25 Jan 2011 13:54
by Mrowka
WElcome to the forum!
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 08 Feb 2011 16:58
by Nikolai B

- 03122008338.jpg (924.44 KiB) Viewed 2280 times
Hallo!!
I'm back after a few days in Holland! Veel te koud daar!! Eens zien of het me lukt om een paar pictures te plaatsen...........
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 08 Feb 2011 17:01
by Nikolai B
Ja die kende ik ook nog niet!! Maar ja ik zit op deze dus
http://www.foropatrol.com. Maarja dan moet je wel een beetje spaans kennen!!
Kagiso II wrote:Nicolai - haai !
Sien ek netnou op my "favourites" ek het lankal ook di eskakel na julle Nederlandse PATROL forum:
http://leo4x4.forum2go.nl/aangeboden-f3.html
ek ga daar PROBEER inskakel - want daar is BAIE goeie inligting oor ons Patrollies
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 08 Feb 2011 17:05
by Nikolai B
Re: Daar ben ik dus...
Posted: 09 Feb 2011 07:50
by Peter Connan
Dankie vir die mooi fotos Nikolai
Ongelukkig is die enigste Spaans wat ek kan praat "Uno cerveza por favor Senhor", en ek dink nie dit gaan baie help hier nie?
