Page 2 of 3
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 24 Jan 2011 20:14
by Tinus lotz
wekom Gerrie!gaan groot

Re: Gerrie van Eeden
Posted: 24 Jan 2011 21:05
by Herrie
Baie welkom!!!!
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 24 Jan 2011 22:40
by G-MAN

Boet!
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 06:43
by JG Shields
Welkom Gerrie! Die Patrol mannes sal nie omgee as jy vir jouself 'n Patrol los skryf in WegRy nie. Wys asb vir Nissan SA hoe moet dit gedoen word.
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 08:42
by Gerrie
Ja, ek dink hier kan dinge lekker raak... nou moet ek net 'n ryding kry... So wie het 'n patrol wat daar op die werf rondstaan waarvan jy wil ontslae raak vir 'n goeie doel??
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 09:09
by Mammoth
Baie welkom hier Gerrie.
Ek het nou nie n' spaar Patrol nie maar jy kan maar saamry as jy mooi kiekies in jou boek wil sit....!

Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 09:26
by Gerrie
Mammoth wrote:Baie welkom hier Gerrie.
Ek het nou nie n' spaar Patrol nie maar jy kan maar saamry as jy mooi kiekies in jou boek wil sit....!

Enige tyd, wanneer ry jy weer waar?
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 09:53
by Kagiso II
Byt vas - ek oorweeg om Lobo te laat gaan ... maar ek moet eers hartpille en stress mirresyne kry vboor ek di egedagte enigsins verder koester [drie 4x4'e op 'n kleinnnnnnnn erfie maak'ie sin nie]
- Vr vir Cobus B op gesiggie-boek, hy het hom geleen vir doe Kaokoland toer. Hy jodel nounog


- Lobo in Kaoko4.jpg (81.06 KiB) Viewed 1821 times

- Lobo in Kaoko.jpg (168.65 KiB) Viewed 1821 times
Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 10:09
by Gerrie
Haai nee Oom!
Ek sal dit nooooooooit oor my hart kan kry om Lobo te vat nie. As 'n man 'n miljoen kilo's op 'n ryding gesit het, dan moet jy weet daar is 'n band... soos tussen jou lewer en jou niere.. of jou huis en die bank...

Re: Gerrie van Eeden
Posted: 25 Jan 2011 10:57
by Kagiso II

-- Ek het darem nie al daai myle op Lobo gesit nie - Hy het al 1,263 agter die blad gehad toe hy by my aankom.