Page 2 of 3

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 13 Jan 2011 15:49
by Kagiso II
Dagsê dagsê en bly te kenne en aangename kennis en GROOT welkom hier.
:oldtimer:

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 13 Jan 2011 16:49
by Ruben
Baie dankie aan al die manne vir die welkom sê.

Ek voel so opegewonde soos n graad 1 laaitie by n nuwe skool. :woo: Ja, ek dink daar is baie wat ek by julle kan leer oor ordentlike 4x4 ry en dan natuurlik ook rondom die tegniese punte van die motor. Gelukkig is hier heelwat leeswerk wat my reeds saans uit die slaap hou. Ek is op die oomblik op die "watse bande" punt.

EK sien dat Russ al n vorige keer gesels het oor die 255/85/16 bande. Het van julle manne al die bande probeer, en is hulle nou al meer maklik bekombaar?

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 14 Jan 2011 06:52
by JG Shields
Welkom Ruben!

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 14 Jan 2011 22:32
by Mammoth
Baie Welkom Ruben..

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 15 Jan 2011 06:13
by Ruben
Dankie Patrolman en Mammoth

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 18 Jan 2011 09:38
by Wilfred Moore
Ruben, Baie welkom, jy gaan die Patrol geniet!! Sien uit daarna om te sien hoe hy gaan lyk oor 'n paar maande (evolve)

Wilfred

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 19 Jan 2011 05:43
by Ruben
Dankie Wilfred.

Ja ek kan ook nie wag om die transformasie te sien nie.

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 19 Jan 2011 10:18
by Mrowka
Welcome!

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 20 Jan 2011 18:52
by Mammoth
Welkom Ruben en baie geluk.

Hoop jy het duisende probleem vrye kms...

Re: Ruben (Ruben)

Posted: 21 Jan 2011 09:44
by Kagiso II
Ruben - die anner manne hetnou al so effe deurgeloop - mar jy is nog skotvry ... NOU, hoe lyk dit met so 'n paar fotos van daai PATROL van jou? :yeahthat: