
Ruben (Ruben)
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Ruben (Ruben)
Dagsê dagsê en bly te kenne en aangename kennis en GROOT welkom hier.


Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Full Member
- Posts: 37
- Joined: 19 Jul 2010 19:41
- Full Name: Ruben Roach
- Nickname: Ruben
- Home Town: On a farm in Middelburg
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Nissan Hardbody 2.4 - Home Language: Afrikaans
- Location: Middelburg
Re: Ruben (Ruben)
Baie dankie aan al die manne vir die welkom sê.
Ek voel so opegewonde soos n graad 1 laaitie by n nuwe skool.
Ja, ek dink daar is baie wat ek by julle kan leer oor ordentlike 4x4 ry en dan natuurlik ook rondom die tegniese punte van die motor. Gelukkig is hier heelwat leeswerk wat my reeds saans uit die slaap hou. Ek is op die oomblik op die "watse bande" punt.
EK sien dat Russ al n vorige keer gesels het oor die 255/85/16 bande. Het van julle manne al die bande probeer, en is hulle nou al meer maklik bekombaar?
Ek voel so opegewonde soos n graad 1 laaitie by n nuwe skool.

EK sien dat Russ al n vorige keer gesels het oor die 255/85/16 bande. Het van julle manne al die bande probeer, en is hulle nou al meer maklik bekombaar?
Ruben
1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
-
- Senior Member
- Posts: 164
- Joined: 21 Dec 2009 08:54
- Full Name: Wilfred Moore
- Nickname: Wilfred
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 4 times
Re: Ruben (Ruben)
Ruben, Baie welkom, jy gaan die Patrol geniet!! Sien uit daarna om te sien hoe hy gaan lyk oor 'n paar maande (evolve)
Wilfred
Wilfred
-
- Full Member
- Posts: 37
- Joined: 19 Jul 2010 19:41
- Full Name: Ruben Roach
- Nickname: Ruben
- Home Town: On a farm in Middelburg
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5 GRX
Nissan Hardbody 2.4 - Home Language: Afrikaans
- Location: Middelburg
Re: Ruben (Ruben)
Dankie Wilfred.
Ja ek kan ook nie wag om die transformasie te sien nie.
Ja ek kan ook nie wag om die transformasie te sien nie.
Ruben
1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
- Mammoth
- Senior Member
- Posts: 91
- Joined: 27 Apr 2010 09:57
- Full Name: Johan Botha
- Nickname: JB
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 5 times
Re: Ruben (Ruben)
Welkom Ruben en baie geluk.
Hoop jy het duisende probleem vrye kms...
Hoop jy het duisende probleem vrye kms...
JB
(Mammoth)
(Mammoth)
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Ruben (Ruben)
Ruben - die anner manne hetnou al so effe deurgeloop - mar jy is nog skotvry ... NOU, hoe lyk dit met so 'n paar fotos van daai PATROL van jou? 

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest