Page 2 of 3

Re: Right rear barn door

Posted: 14 Apr 2011 14:24
by Sias
Dis hoekom ek die bulletjie opgesit het...
Replacement bumper...
Replacement bumper...
2011-04-08 06.29.47.jpg (1.14 MiB) Viewed 1589 times

Re: Right rear barn door

Posted: 14 Apr 2011 18:24
by G-MAN
Nou dit is n wit bumper!

Re: Right rear barn door

Posted: 19 Apr 2011 20:59
by Pieter du Toit
Sias wrote:Dis hoekom ek die bulletjie opgesit het...
Sias

Wys bietjie vir ons fotos van jou bumper van alle angels af - ek is nuusskierig om te sien man.

Dit lyk beslis na n mnr bumper daai - wie het dit gemaak en dit is seker maar gewigtig op sy eie ook.

Sjoe - dis omtrent wit!!! :lol: :thumbup:

Groete

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 06:03
by Sias
Die ding is bietjie witter as wat ek verwag het! Ek gaan die jarrykan houers afhaal, dan is dit bietjie minder wit. Ek het hom by LA Sports in Pta Oos laat opsit - oor die gewig is ek nie seker nie, maar ek wil nie die platkar ry wat agter in daai ding gaan vasry nie...
2011-04-08 06.30.00.jpg
2011-04-08 06.30.00.jpg (1.11 MiB) Viewed 1572 times
2011-04-08 06.30.21.jpg
2011-04-08 06.30.21.jpg (1.2 MiB) Viewed 1572 times
DSC09146.JPG
DSC09146.JPG (858.16 KiB) Viewed 1572 times
DSC09147.JPG
DSC09147.JPG (843.71 KiB) Viewed 1572 times
DSC09148.JPG
DSC09148.JPG (841.5 KiB) Viewed 1572 times

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 09:46
by davejones
Baaie mooi

I know these things take time.. but when are you fitting some 33"s ?!! :twisted:

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 10:10
by Sias
Dave - Ek is nou eers besig om die geel kar terug te bring na sy oorspronklike toestand.
Dan moet ek eers die V8 uitsorteer sodat hy genoeg krag het om die 33's te draai... En dit vat ook tyd en tyd($$$$)!

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 10:14
by Abri Hoffman
Very nice Sias, been playing with the same idea but putting 4 next to each other. Will be protruding more at the back and be heavier though.

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 13:04
by Herrie
Hoekom het hulle nie die oorspronklike bumper ligte in gesit nie? Dit so baie beter gelyk het!

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 13:28
by Pieter du Toit
Thanks Sias - lyk smart!! :thumbup: :thumbup:

Re: Right rear barn door

Posted: 20 Apr 2011 13:46
by Grant
I would also fit a rear bumper if their was anybody that made one for the GQ Patrol,