Page 2 of 2

Re: Rudolph (Rudolph)

Posted: 16 Nov 2010 07:30
by XenoBlitz
Welkom, Nice trollie

Re: Rudolph (Rudolph)

Posted: 16 Nov 2010 07:31
by Rudolph
Dagsê Manne,

Jules, ongelukkig is myne nie ook 'n "Green Beret", charcoal grey, maar dit is darem 'n 4.2 SGL.

Peter, ek het Maxxi's Bighorn's op in 32" en 15" rims. Ek het die lorrie gekry sonder die recovery haak, nou gebruik ek ma somme die shackles voor om die manne uit te help. :wink:

Re: Rudolph (Rudolph)

Posted: 16 Nov 2010 09:40
by JG Shields
Baie welkom Rudolph!!

Re: Rudolph (Rudolph)

Posted: 16 Nov 2010 21:16
by Willie
Welcome Rudolph

Re: Rudolph (Rudolph)

Posted: 17 Nov 2010 00:17
by Kagiso II
welkom Rudolph
welkom Willie (as jy nie nuut is nie - is jy net vrek skaars ...)