Page 2 of 3

Re: DIY Swing Awning

Posted: 01 Nov 2010 20:32
by Peter Connan
Hello JG

Because I weld about as well as the Ystervoel, I have used mostly mild steel. However the main cover box is aluminium, and upon reflection the lid should probably have been Stainless Steel rather than mild steel.

Metalwork cost would be less than R1000, and my cloth cost me R450, excluding labour. Unfortunately the seamstress I used (mom) seems disinclined to do it again.

Once again I expect a substantial cost reduction if a bunch of guys want to buy.

Here are some more decent pictures.

Cheers
Peter

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 07:49
by JG Shields
Peter,

I will definately be interested, even without the cloth part...second prize though. I believe that the bracket can be tilt up side down to fit the awning on the left side of the car? The configuration when the drawer system is installed in my car, lives from the left side.

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 08:10
by Peter Connan
Hello JG

I will have a look see if I can find somebody who is prepared to do the sowing at a reasonable cost.

The problem with fitting it upside-down are the mounting points, however it should not be too difficult to make a left-handed model.

Alternatively perhaps I should make it basically without mounting points, as different roof racks will in any event require different mountings?

Regards
Peter

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 09:29
by Pieter du Toit
Peter,

Moerse nice - dis nogal awesome. Watter tipe roofrack het jy op - ek het die Hanniball op maar myne is net die 1.5 meter - ek sien joune is basies n vollengte roofrack. Maak ook n verskil seker.

Wel gedaan!! :thumbup:

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 10:15
by Peter Connan
Hello Pieter

My roofrack is 'n Outback en is 2.2m lank. My pel Tinus het ook 'n kort dakrak op (Wind Cheetah) en ons het gedink ons sal Quick Release brackets kan opmaak, sodat hy hom maklik kan afhaal wanneer hy net rondry. Ek glo die boks is sterk genoeg om op 'n kort dakrak te werk.
Peter

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 10:59
by Kagiso II
Twee [2] asseblief - een vir Agarob [African Outback rak [vollengte] en een vir Boezman . miniatuur 'WindCheetah'

jy het al my deposito :wink: :biggrin:
Ek sal met Jakes in Cullinan gesel - en ook by Tannie Marie van 'TENT-TORIA' verneem of hulle sal kan / wil die naa
ldwerk doen vi ons [ek is seker hulle prys sal ook aanpas as die 'orders' meer raak..]
Sal laat weet
mooiloop
OOmpie

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 12:41
by JG Shields
Oom Mac, stuur asb vir my die mense wat jy genoem het se detail. Ek wil my daktent se zip laat vervang met vulcro.

Ek is ook oortuig dat ons die "canvas" gedeelte van Peter se "arend vlerk" (of is dit dalk 'n Patrol Vlerk?) redelik maklik hier iewers sal kan laat maak. Die metaal werk is vir my die indrukwekkende deel.

Peter, ek stem saam met jou oplossing wat jy voorstel. Elke dakrak sal op sy eie manier die vlerk moet vasheg. In daardie geval behoort jou skarnier meganismes redelik maklik te kan omdraai om aan die linkerkant ook te pas.

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 13:08
by Kagiso II
Ah-Ha ... het jou - JG, al nr wat ek op hand het is vir Tenttoria [ta' Miem, nie marie nie] tel : 012 335 6882

Sy is in Gezina - Frederika straat, binne die eerste blok as jy met Frederika uit Voortrekkerweg uitdraai ...

"Jakes" is in Cullinan [regoor die poskantoor] - maar ek het nie sy nommer op hand nie

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 22:19
by Tinus lotz
Hi manne ek gaan die patroon van die syl by n tentmaker ingee sodat hulle n prys kan gee ,miskien moet ek van julle kant af hoor as ons 5 of so bestel is die prys dalk beter
ek gaan ripstop canvas prys want ek is bang vir wind in moz :mytwocents:

Re: DIY Swing Awning

Posted: 02 Nov 2010 23:30
by Kagiso II
Hi Tinus - TentToria IS tentmakers en tent heelmakers en karavaan sytente ens ... dis wat hulle doen - maar ek dink ons kan doen met meer as een kwoot - kan jy ook by jou tentmaker hoor "hoe lank gaan hy vat om .... se maar 5 te maak ???