Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 03 Jan 2011 09:25
Hi Peter het gister middag laat hier aangekom, 16h30. Voorspoedige 2011
Weet nie hoe is jou tyd innie middag om by Hennops te gaan ry nie, ek sal seker die 3de - 5de oggend ry hier wees.
Shalom
Jules
Weet nie hoe is jou tyd innie middag om by Hennops te gaan ry nie, ek sal seker die 3de - 5de oggend ry hier wees.
Shalom
Jules