Page 2 of 2

Re: Peter Connan

Posted: 15 Sep 2010 16:56
by ricster
welcome Peter !!... nice machine that !!

Re: Peter Connan

Posted: 16 Sep 2010 12:31
by Kagiso II
Welkom welkom welkom .. maak jou tuis, chat baja, vra baja vrae .. en leer om my gekrabbel te lees [net virri grap]
Mooi rooi daai wa van jou
[Toe ek jou van sien het ek gedink jy gaan jou "handle" [Connan the Civil maak .. as opposed to Conan the Barbarian] :lol:

Re: Peter Connan

Posted: 16 Sep 2010 13:07
by Peter Connan
Hello Oom Mack

Op skool het ek bekend gestaan as "Conan the Librarian". Ek was destyds nie besonder ingenome daarmee nie.

Deesdae kan mense my enigiets noem wat hulle wil, ek is minder gepla. :biggrin:

Groete
Peter

Re: Peter Connan

Posted: 16 Sep 2010 16:19
by JG Shields
Welkom Peter!

Re: Peter Connan

Posted: 08 Oct 2010 12:08
by JohnBoyZA
Welcome Peter!