Page 2 of 6

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 11 Jun 2009 08:59
by Stefan
<edit: some things are better left un-typed>

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 11 Jun 2009 11:50
by KOOS BEST
Hi SRXY, thanks for the info. I have installed an EGT gauge , quite easy , took about 2 hours to do cost me R800.00. Just havnt put the Turbo heat shield back yet, what a struggle.
My question is where can I get a turbo boost gauge,? Who have fitted one ?
On my mods list for my car ,or rather ZD 30 engine was the EGT gauge, done, intercooler fan, done.
Still got to do Boost gauge and block off EGR and set boost lower.Also to fit an Oil catch can . All this mods are for the zd 30 engine to get maximum life out of it to prevent melted pistons.Also will buy a new or extra AIR FLOW METER.Than I am done and ready !!!!!Engine ways that is.
What I can tell you to go over the critical 550 deg C mark on the EGT is so easy, since fitted I had to change my overall driving and towing technique.
Koos

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 11 Jun 2009 16:25
by hennetjie
Hallo Koos.Ek het nou onlangs vir my 3l gekoop ,ek vind toe eers uit dat die 3l n paar mods nodig het .Nissan het my ECR afgeblok ek soek nou ook 'n EGT meter. Waar kan ek een koop, het jy dalk vir my die nommer. Ek sien jy het 'n fan op jou intercooler geinstalleer, wat is die groote van die fan en hoe het jy dit vasgesit? Hulle sê 'n mens het ook 'n (oil catch can) nodig in jou breather pyp, waar kan ek dit koop?

Dankie
Hennetjie

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 11 Jun 2009 17:26
by Stefan
Hi Hennetjie,

Hoeveel het Nissan jou gevra om die ECR af te blok?

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 11 Jun 2009 19:27
by hennetjie
Nissan het dit gratis gedoen,Dtm Nissan se hulle block dit gereeld af.

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 12 Jun 2009 09:10
by KOOS BEST
Hennetjie.
Die meter het ek van Zenith instruments gekoop in Dbn, ek dink hulle is in Kpst ook saam met die thermo couple vir omtrent R 800.00.Ek en n vriend het self insitu die gat in die "dump" pyp geboor en die koppelstuk daarop vas gesweis. Om dit te doen was taamlik maklik.Die grootste werk was om die trurbo heatshield af te haal.
Die intercooler fan, het ek by Midas gekoop vir R100.00 10duim en dit bo op die intercooler gemonteer, met n relay wat aankom as die enjin loop. Dit hardloop heeltyd .Baie meer torgue met lae refs verbeel ek my as voorheen.
Die EGR of exhaust gas reticulation is ook maklik om te doen, n plaat van omtrent 2mm dik, die shape het ek op PDF vanaf n Aussie gekry.Onthou dan om jou boost af te stel, baie info op Ozzie web blad. Laai die Refernce doc af , baie goed. Dit is die bybel van n 3.0 d gu Patrol.Dit verhoed opbouing van roet op die kleppe ens, en hou olie ook skoner.
Die catch can,maklik koop jy by Adendorfs n klein air filter regulator en konnekteer die pyp daarin. In alle ou veteraan motors hang die pyp sommer langs die enjin, los orals olie kolle. Al wat die regulator doen is vang die olie op, jy skroef dan die bowl af en maak skoon elke keer as hy vuil is.Koste so R120.00. Dit verhoed eintlik dat die AIR FLOW METER n dun vuil olie laag op kry, as dit gebeur dan overfuel die enjin, en "BANG" gesmelte pistons.

Hennetjie , die mods is eintlik baie goedkoop , en dit verhoed baie groot kostes later!!!
Groetnis Koos

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 12 Jun 2009 11:25
by Kagiso II
help bietjie uit manne - wat is al die nommers wat hir v'by vlieg ?? ECR? / EGT ??
Ek is 'n petrilkoppie wat sopas in die Diesel brigade beland het [ja goed, ek sal gaan "introduce" - maar die ptarol staan nog in die Kaap

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 12 Jun 2009 13:26
by Stefan
Hi Kagiso II,

baie welkom op die forum. EGT = Exhaust Gas Temperature. ECR = EGR soos Koos ge'post' het, verkeerd gespel. :redface:

Die reference doc vaarna Koos verwys is fantasties. Regtig die moeite werd om af te laai en te lees.

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 12 Jun 2009 16:52
by hennetjie
Baie dankie Koos ek sal n fan en n meter gaan koop.Dit lyk nie of hier in die Kaap n Adendolfs is nie.

Re: TURBO BOOST GAUGE

Posted: 12 Jun 2009 18:34
by Kagiso II
Dankie Stefan.. o.k virri res van jelle wat nie disleks is nie en wat'ie die Taal lekker v'staan nie - askies my of ignoreer maar die outoppi - want assik ordintlik skrywe moet ik kan spelle ook en dis net daar wattik vasval - Hoop jelle aanvaar hom so?

OK - annerman se spelfout - Dis Adendorff en nie AdendoLf nie - maar jy is reg - daar is nie een in die Skiereiland nie - naastes is P E of Bloemfontein -0 maar gaan krap in hulle slaai op hulle werf: www.tooltime dot co dot za.
eisjjj - ok mar swaar as mens gesukkel het op skool en vroe ' weggeloop het - sit ek nou en kyk vir Adendorff se Maart adverteerblaaidjie. Amper raak ik opgewonne - want daar is tools vir griep en verkoue - daar staan dit: "Pneumatic tools" .. en dis net daar wat my brein sê: Brastag prastag - gereedskap om Pneumonia mee te dokter .. maar toe sien 'k dis net bore. :wink: