Page 2 of 2

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 13 Jul 2010 08:28
by Jules
Koos, kan ek nie vir jou kom werk nie dan kan ek ook twee keer n jaar met vakansie gaan. Ek kyk juis om Desember dalk bietjie KNP of Skelmbos/Weskus te gaan. Maar nou sien ek eers uit na langnaweek in Aug se Mkuze trip

Shalom
Jules

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 13 Jul 2010 14:28
by KOOS BEST
Jules , jy is welkom, ek betaal net baie min. :naughty:

Ek probeer ten minste elke skoolvakansie wegbreek, en vat dan Des /Jan 3weke .
Ek kamp vir 7 nagte vir n familie van 4 @ R 1386.00(HUIDIGE TARIEF) in n Nas. park, dit is mos niks, KZN wildlife meer as dubbel en jy kry swak diens van hulle af. om die waarheid te se KZN wildlife ken nie diens nie.

Koos

Re: SOUTHERN KNP

Posted: 16 Jul 2010 11:47
by JohnBoyZA
Wow, baie mooi fotos!