Page 2 of 2
Re: Spotlights
Posted: 18 Jun 2010 08:00
by JohnBoyZA
Yebo, ek het vergeet om dit te noem - dankie Pieter/JG
Re: Spotlights
Posted: 18 Jun 2010 22:17
by Freakazoid
Het vanaand my HID ingesit en baie impressed. Hulle is 50Watt units. Die installsie was heel maklik. Ek het ongelukkig nog nie 'n prys nie. Wag nog vir Johan om te laat weet. hy is vir 3 weke in Nam.
Re: Spotlights
Posted: 20 Jun 2010 11:40
by Pieter du Toit
JG Shields wrote:Pieter,
Ons modelle van Patrols kan wel die kompleet "face lift" lig inkry wat gladde lens is en 'n een stuk met die flikker lig is. Hulle is beskikbaar in aftermarket ligte teen ongeveer R1500 per lig.
JG,
Ek het dit nie geweet nie - maar dan raak dit ook n lekker costly excercise - ie R3000 vir die nuwe ligte plus +- R2500-00 vir HID's = R5 500-00!!! Dis n paar sente!!! Maar daai HID's is fantasties - so nou het jy alweer klaar n saadjie by my geplant - maar vir nou moet die conversion eers klaar kom.
Groete
Re: Spotlights
Posted: 21 Jun 2010 09:42
by Stefan
lol, R5K is heelwat meer as wat ek op hierdie stadium lus is om te spandeer. Sal maar my oë oophou.