Moolmanshoek - 3 days required
Located close to Fouriesburg / Clarens
https://www.moolmanshoek.co.za/
2019 Proposed trips - detail
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2837
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 182 times
- Been thanked: 260 times
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2837
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 182 times
- Been thanked: 260 times
Re: 2019 Proposed trips - detail
Nam trip - 28 days required
Jorrie en Juan beplan 'n trip deur die suide van Namibie ongeveer September volgende jaar.
Die detail vroeg volgende jaar uitwerk en beplan.
Rowwe idee in gedagte in geen spesifieke volgorde: Richtersveld, Ais-Ais, Luderitz, Kolmanskuppe, Bogenfels, Sossusvlei,Sesriem, Duwisib Kasteel' Tsarishoogte, Walvisbaai, Swakopmund, Hentiesbaai, Spitskoppe, Huis toe.
Dit sal 'n 3 tot 4 weke lang trip wees.

Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2837
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 182 times
- Been thanked: 260 times
Re: 2019 Proposed trips - detail
3 days required
Skilpadhek roete is tussen 250 en 300km, afhangende van toestande en grootte van groep. Gewoonlik vertrek ons 12 uur op 'n Vrydag uit Lichtenburg en eindig dan laat Saterdag by Doornrivier naby Zeerust. Dit gebeur soms dat ons eers Sondag deur die loop van die oggend in Zeerust aankom.
Normale program:
Dag een: Vertrek 12 uur uit Lichtenburg en slaap aand een in die bos. Daar is geen geriewe nie. Dws jy moet alles wat jy nodig het saamvat, drinkwater, kos, voggies ens. Om by die kamplek te kom kan nogal moeilik wees. Die "chicken run" kampplek toe is 'n 10km ompad wat beteken dat die manne wat "chicken run" wil doen, en ek, eers donker by die kampplek gaan kom.
Afstand vir dag een is 75 km teerpad, 23km grondpad en 63 km "off road". 4x4 low range is 'n moet. Dag een het nie moeilike dele nie behalwe vir die laaste 1km tot by die kamp.
Dag twee: Vertrek so tussen 8 & 9 in die oggend na 'n ligte ontbyt van koffie en beskuit. Die ouens moet 'n worsie of so saamvat vir 11 uur se "brunch" braai by Betsie's Hill. As alles mooi loop slaap ons die 2e aand by Doornrivier 4x4 naby Zeerust. As dinge nie mooi loop nie :-) slaap ons dag twee daar waar die donker ons vang. Dag twee se ernstige dele het alles "chicken runs".
Afstand vir dag twee: Off road tussen 45 en 70km. Grondpad 45 km, teerpad 10km. Dag twee het 'n paar uitdagende dele maar kan met kort ompaaie vermy word.
Kostes: R2000-00 ongeag van die hoeveelheid voertuie plus R150/voertuig plus R100/persoon.
Dws, as daar 1 voertuig en 2 persone/voertuig in die groep is, gaan dit R2,350/voertuig kos.
Dws, as daar 5 voertuie en 2 persone/voertuig in die groep is, gaan dit R750/voertuig kos.
Dws, as daar 10 voertuie en 2 persone/voertiuig in die groep is, gaan dit R550/voertuig kos
Die mooiste tyd van die jaar om daar te ry is tussen Januarie en April. In hierdie tyd is dit ook meer uitdagend en gaan mens bietjie langer ry afhangende van die reen. Gedurende jag seisoen kan ons glad nie daar ry nie. Aug tot Desember is die omgewing maar vaal en droog.
Jy kan gerus op die volgende links click om fotos te sien:
https://www.flickr.com/photos/hannes_v_ ... 1760/page1 en
https://www.flickr.com/photos/hannes_v_ ... 2291/page1
en
https://www.facebook.com/hannes.v.rensb ... 907&type=3

Dunes trip - 5 Days Sep
A Huge highlight on the Forum calendar.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=61&t=7406 - just look at this!!!!!!!!!!!!!!!!
A Huge highlight on the Forum calendar.
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=61&t=7406 - just look at this!!!!!!!!!!!!!!!!
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
Who is online
Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 1 guest