Hi Jules ek het so bietjie meer as 2 jaar terug n tentco op my trailer gesit en werk soos n droom. Het spesifiek die tentco gekies want ek hou daarvan dat die pale van die tent bo op aan die buitekant sit, en natuurlik die prys
My Metalian Maxi
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 411
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 91 times
Re: My Metalian Maxi
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: My Metalian Maxi
My eerste indruk van die tentco trailer tent (~2011 model) is dat die afwerking is nie so goed soos my Howling moon dome tent is nie, omrede die volgende:
1. die vloer lê nie heeltemal plat sonder kreukels nie
2. die dak span nie ooral styf nie
3. die pale is aan die buitekant van die tent, dus is daar geen haak/hang plek vir enigiets (bv. lig) in die tent nie.
Geen van die issues is on-oorkombaar nie, en miskien het Tentco dit alreeds reggestel, wees maar net bewus daarvan.
Die een ding wat wel probelmaties kan wees is die uitleg van die bed. My tentco trailer tent se bed lê parallel met die trailer, dus moet die een slaper oor die ander een klim om uit die bed te klim. Sover my kennis sterk, is die bed van beide die Howling Moon en Conqueror tente loodreg op die trailer.
1. die vloer lê nie heeltemal plat sonder kreukels nie
2. die dak span nie ooral styf nie
3. die pale is aan die buitekant van die tent, dus is daar geen haak/hang plek vir enigiets (bv. lig) in die tent nie.
Geen van die issues is on-oorkombaar nie, en miskien het Tentco dit alreeds reggestel, wees maar net bewus daarvan.
Die een ding wat wel probelmaties kan wees is die uitleg van die bed. My tentco trailer tent se bed lê parallel met die trailer, dus moet die een slaper oor die ander een klim om uit die bed te klim. Sover my kennis sterk, is die bed van beide die Howling Moon en Conqueror tente loodreg op die trailer.
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 411
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 91 times
Re: My Metalian Maxi
Jong n vriend van my het n howling moon gehad op sy trailer en hy moes ook oor sy vrou klim. Het presies dieselfde gelê. Ek het al Tente gesien waar jy basies van agter af in klim en nie van die kant af nie soos op die invader. Maar ek dink mens moet spesifiek daarvoor soek. Die stock standard klim jy van die kant af inStefan wrote: ↑02 May 2018 11:08 My eerste indruk van die tentco trailer tent (~2011 model) is dat die afwerking is nie so goed soos my Howling moon dome tent is nie, omrede die volgende:
1. die vloer lê nie heeltemal plat sonder kreukels nie
2. die dak span nie ooral styf nie
3. die pale is aan die buitekant van die tent, dus is daar geen haak/hang plek vir enigiets (bv. lig) in die tent nie.
Geen van die issues is on-oorkombaar nie, en miskien het Tentco dit alreeds reggestel, wees maar net bewus daarvan.
Die een ding wat wel probelmaties kan wees is die uitleg van die bed. My tentco trailer tent se bed lê parallel met die trailer, dus moet die een slaper oor die ander een klim om uit die bed te klim. Sover my kennis sterk, is die bed van beide die Howling Moon en Conqueror tente loodreg op die trailer.
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: My Metalian Maxi
Altyd voordelig om oor Mammie te klim of sy oor jou in n tent situasie
Shalom
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: My Metalian Maxi
Lol, nou sien jy Jules
Izak, jy is tien-teen-een reg.
My opinies (en dit is slegs dit) is gebaseer op Howling Moon se web-site inligting die afmetings van die XT Deluxe Trailer tent is 215cm x 202cm, en die fototjies wys 'n bed met 'n oorhang aan die kant van die leer, dis die wat my onder die indruk plaas dat mens loodreg met die trailer slaap ipv parallel daarmee.

- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1068 times
- Been thanked: 986 times
Re: My Metalian Maxi
Stefan, om jou ligte op te hang, kry vir jou van daai velcro met gom aan die een kant.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 411
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 91 times
Re: My Metalian Maxi
My buddy het my vanmiddag vertel dat jy kan die “bed extension” vir howling moon kry dan werk dit so. Maar die bed extension het hom dieselfde as n added room gekos, toe kies hulle die added room en awningsStefan wrote: ↑02 May 2018 15:01 Lol, nou sien jy Jules
Izak, jy is tien-teen-een reg.
My opinies (en dit is slegs dit) is gebaseer op Howling Moon se web-site inligting die afmetings van die XT Deluxe Trailer tent is 215cm x 202cm, en die fototjies wys 'n bed met 'n oorhang aan die kant van die leer, dis die wat my onder die indruk plaas dat mens loodreg met die trailer slaap ipv parallel daarmee.
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: My Metalian Maxi
Thanks Piet, ek sal so maak. Ek gaan ook so ‘n paar velcro strips laat aanbring wanneer ek die awning groter laat maak.Peter Connan wrote: ↑02 May 2018 17:55 Stefan, om jou ligte op te hang, kry vir jou van daai velcro met gom aan die een kant.
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 49 times
- Contact:
Re: My Metalian Maxi
Aaah! Ja-nee, ek sien die manne is nie skaam met hulle pryse nie. Hulle ‘charge like a wounded buffalo’
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 30 guests