Dunlop MT
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Dunlop MT
255/85R16 Rudolph.
En ek dink dis die grote wat die meeste van die veldryvermoe veroorsaak. Nou en groot (wel, darem 33"). Sou graag sulke wydte 35" opsit, maar daarvoor sou ek verseker die kar meer moet lig en laer ratverhoudings opsit...

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Dunlop MT
Ja ek moet sê, ek mis my mt2's. (ook 255/85r16)
Behalwe vir die lae myle wat myne vir my gegee het, was dit seker die beste bande (t.o.v. traksie offroad) wat ek nog gehad het)...
Behalwe vir die lae myle wat myne vir my gegee het, was dit seker die beste bande (t.o.v. traksie offroad) wat ek nog gehad het)...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- FordGuy
- Senior Member
- Posts: 238
- Joined: 23 May 2016 20:12
- Full Name: Chris Vercuiel
- Nickname: Chris
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Super Ranger
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 30 times
- Been thanked: 50 times
Re: Dunlop MT
se my die size en ek kan kyk wat ek kan doen, belowe niks.SJC wrote: ↑13 Apr 2018 07:18Kan jy goeie pryse op dunlops kry?FordGuy wrote: ↑10 Jan 2018 19:04 Ek ry dunlop nou vir die laaste jaar. Ek het die maxxis 764 op my bakkie gehad en dit afgehaal en weg gegee want daardie tyre is so los op die pad , Toe kry ek van Dunlop af n stel MT2, ek het vandag 1 af hulle probeer stukke. Ry maar kan nie. Moet se traction op die pad is baie meer was wat ek met maxxis gehad het. Ek nie n dunlop van nie maar kan se as ek moet koop sal ek hulle koop. Ek so bietjie meer as 10k km gedoen en daar is geen bewys van ware nie. Ja my bakkie weeg seker nie wat n patrol weeg nie.
Dis maar met my 2 sent en ja hulle raas nie so baie soos ander MT nie.
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Dunlop MT
Hoeveel kilos het jou dunlops jou toe gegee?Peter Connan wrote: ↑14 Apr 2018 07:53 255/85R16 Rudolph.
En ek dink dis die grote wat die meeste van die veldryvermoe veroorsaak. Nou en groot (wel, darem 33"). Sou graag sulke wydte 35" opsit, maar daarvoor sou ek verseker die kar meer moet lig en laer ratverhoudings opsit...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 15 guests