GQ Driver window problem

JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: GQ Driver window problem

Post by JG Shields »

Jules,

In my opinie is dit altyd beter om so min as moontlik te "strip" aan die nuwe onderdeel. Ek weet nie hoe lyk die gedeelte binne die deur waarop die meganisme vas monteer nie, maar as jy dit kon regkry om net nuwe gaatjies in die deur se paneel te boor waarop die nuwe meganisme kon vasbout...whalaaa!
Patrol fan!
raka
Senior Member
Senior Member
Posts: 90
Joined: 13 Aug 2009 17:35
Full Name: philip bekker
Nickname: philip
Home Town: lonehill
Current 4x4: 1995 nissan patrol 4.2 D SGL, 1999 Patrol 4.2 D p/u, 2004 Patrol 4.8 GRX.
Home Language: afrikaans
Location: Centurion/Lonehill
Been thanked: 2 times

Re: GQ Driver window problem

Post by raka »

Jules, ek weet nie of ek verkeerd kyk nie maar dit lyk of die ratte nie eweveel tande het nie. 15/18 ?
Ek sou die twede opsie probeer omdat daar nogal baie krag inwerk op daai ratte. As die goed nie mooi
"Seat" nie gaan die poprivets breek.
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: GQ Driver window problem

Post by Jules »

Het vanoggend die twee afgelaai by Engineering werke en kry dit vandag weer terug,ons gaan basies die nuwe eenheid wat net losmaak en oorplaas, dit sal dan die gedeelte sonder die tande wees( tande is vas aan ander plaat so ek gebruik selde tande ) maar wel die motortjie aan, hul gaan die huidige twee moer gaatjies toe swys en twee nuwe gate tap. So vanaand sal ek operasie elektriese venster aanpak.

Sal ook dan koste deurgee, minimum via Nissan sou R1600 net vir die part wees.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: GQ Driver window problem

Post by Jules »

Nou ja my venster is gefix :woo: , tans gaan hy moeilik opwaarts, kan dit wees dat die "spring" dalk anders om moet wees. Die engineering shop het toe nie presies gedoen wat hul van plan was nie, maar ten minste weet ek dat ek met R80 kan wegkom om n part te kry as hy weer soortgelyk oppak. Die engineering works het my niks gecharge nie hul het aanvanklik gesê dit is n vinnige klein job no problem, maar ek dink dit was toe n langer job.

R 1600 - R80 = R 1520 so nou kan ek weer n lekka SINGLE MALT asook n OUDE MEESTER 12jr SPECIAL RESERVE en ek dink om nou erg onverskillig te wees en ook n BELLS SPECIAL RESERVE aanteskaf en rustig daaraan teug terwyl ek kyk hoe sak die son QQQ
Sundowners May 2010.JPG
Sundowners May 2010.JPG (180.25 KiB) Viewed 1131 times
Sakkende son aan die OOSKUS in wonderlike MEI maand
Sakkende son aan die OOSKUS in wonderlike MEI maand
Sunset deur.JPG (59.85 KiB) Viewed 1131 times
Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: GQ Driver window problem

Post by Herrie »

:clap: :clap: :clap:
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Post Reply

Return to “13. Electrical & Electronics”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 7 guests