What tyre and tyre rotation

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Peter Connan »

mvcoller wrote: 19 Jan 2018 17:13
Peter Connan wrote: 19 Jan 2018 05:46
1) Hoe meer rubber die pad raak, hoe minder druk is daar omdat die gewig van die voertuig oor 'n groter area versprei word. Die twee kanseleer mekaar presies uit.
Dis iets wat gepuzzle het vir baie jare, nouer bande geen meer PSI drukking op die teer, Fat Takkies gee minder. Dis logies. Jou voertuig se gewig woord oor 'n groter oppervlakte versprei, so dit moet minder wees.

Of is dit!

Ek het die teenoorgestelde bewys, maar die bywys maak nie vir my sin nie, so beinvloed iets anders die resultaat.

Ek het 'n redilike ou (maar vinnige) sedan voertuig gehad, en soos ons maar in ons jonger dae was, het ek altyd verander en getoets. Om th kan toets, moet jy 'n "Control road" erens kry en die voor en na met mekaar vergelyk.

My stukkie pad was die N3 suid en dan vat ek die R24 afdraai, maat nie die R24 Oos nie, die R24 Wes, onder die R24 deur en dan deur daai omtrent 300 grade draai, Eastgate toe.

Met goeie "vars" 185/70 x 14 Michelins kon ek teen 80kph daar deur gaan, met bande wat huil en 'n voertuig wat net, net wil begin wegbreek. Ek het dit baie gedoen/getoets en 80- was die absolute lemiet...

Toe! Toe koop ek 17 rims en sit 215/40 x 17 Yokahamas op. Goed, die profiel het baie gehelp, maar met daai 30mm breer bande kon ek teen 120kph deur daai draai gaan. Eintlik sou ek vinniger kon gaan, maar die voertuig het nie krag gehad om vinniger dit te doen nie, Die weerstand vir 'n voertuig wat so teen spoed en swaartekrag stoei was die beperking. Nou praat ek van 'n voertuig wat op 'n reguit pad verby 200 kon hardloop.

In rem toetse, was die resultate die seldfe die 215s het in 'n baie kortter afstand, en korter tydsduur gestop. Ek praat nou van stop sonder om die remme te sleep. Ek kan nie nou presies die tye en afstande onthou nie, maar daar was 'n wesenlike verskil, maar die resultate het met my kop gesmokkel. Waar die nouer bande wel beter was met versnelling. Vanaf die wegtrek, maar ook van 40 to 80 of van 80 to 120 want die breer band het waarskynlik meet weerstand gehad as die nouer een.

So, ek weet nog steeds nie... Logika se een ding, maar my toetse het anders bewys onder sekere omstandighede...
Die het heel waarskynlik baie te doen met hoe die band onder lading vervorm. Om draaie "rol" die band, en dit affekteer die nouer band baie meer as die breer band. Selfde ook met die rem-toets: as jy die sidewalls platter druk, tel die gedeelte net langsaan bietjie op. Die is 'n groter persentasie van die band op nouer bande.

Ook, hoe minder druk op die band, hoe minder verform en "rol" die tread-blokkies.

In die vroe sestigs was bande besig om vinnig breer te word. As jy in daardie tyd 'n breer band op amper enige kar gesit het, het hy vinniger om 'n baan gegaan, maar es jy dit op 'n Lotus renmotor gedoen het, het hy stadiger gegaan. Dis omdat Colin Chapman sy suspension ontwerp het om die rol van die band te gebruik. Sy renmotors se suspensions moes eers verander word om verbeterings uit breer bande te put...
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3188
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by SJC »

Interressante artikel met betrekking tot sand ry, flotation, band breedte etc:
https://outbackjoe.com/macho-divertisse ... p-in-sand/

nog een: http://www.expeditionswest.com/research ... _rev1.html
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
User avatar
hugejp
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2052
Joined: 21 Oct 2014 21:01
Full Name: JP Viviers
Nickname: Oupoot
Home Town: JHB
Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller"
Home Language: Half & Half
Has thanked: 211 times
Been thanked: 217 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by hugejp »

:thumbup:

Interesting reading.
----------------------------------------------------------------------

You CAN with a NISSAN!

Jy KAN met 'n DATSUN!
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Michael »

Jip interesante artiekel, maar daar is een ding wat baie manse mis en dis die volgende.

Ek like vet tyres en el like MT, ons duine trip laas jaar het my baie lief gemaak vir duine ry en selfs met my diesel het ek beter gedoen as die 4.8's e n ek glo my bande was die grootste bydraende faktor.
Sien maries en vetties sal teen dieselfde druk seker nie veel van mekaar verskil nie, MAAR...... ek kon af blaas tot 0.4bar waar die ander by 0.6bar moes stop. Dit het my n baie groter footprint gegee wat my gehelp het met traksie.

Dis ook net baie interesant dat hulle MT verkies in die duine in Dubai
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6005
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1065 times
Been thanked: 983 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Peter Connan »

Michael, dink jy nie dis 'n funksie van die feit dat jy op 15" bande is en die ander ouens op 16" of selfs 17"s is nie?

Ek het voorlaasjaar afgeblaas 0.4 toe, maar met een wiel het ek fout gemaak en afgegaan 0.3 toe. Was te lui om op te blaas en het maar so gery, en dit het geen probleme veroorsaak nie. Dit was met 32x11.5x15's, wat 'n effe nouer band is.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Tinus lotz »

Ek dink die eenigste nadeel van muddies is pad geraas verder lyk dit goed en werk hulle mooi ....en ja 33 in 15 is baie beter as n 33 in 17 ....hoër sidewalls beteken beter sand floating ...
Clem
Patrolman
Patrolman
Posts: 902
Joined: 19 Jun 2013 15:16
Full Name: Clem Daniel
Nickname: Clem
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: Patrol 4.8
Home Language: English
Has thanked: 35 times
Been thanked: 37 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Clem »

Tinus, that and in my experience their braking distance is much worse, especially on wet tar. Makes sense if you think about the actual contact area.
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2479
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 189 times
Been thanked: 336 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Michael »

Peter, ja ek dink die 15" x 33" het n redelike rol gespeel saam met die MT. Ek dink die tyre footpring is heelwat groter gewees as n 285/75/16.

Ek sal kyk of ek more tyd kry dan sal ek op n groot cardboard my bande af blaas na 0.4 en kyk wats die footprint. Anthony Forgey is more by my met sy 285/75/16 bande wat ons dan kan af blaas na 0.6 om te kyk wat die verskil was by die duine.

Ek sal vir inyeresantheid myne ook meet op 0.6 bar om te siwn hoe die 15x33 bande vergelyk met die 285/75/16....... teoreties moet hulle dan dieselfde wees?
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by Tinus lotz »

Laat weet my dan meet ons die 285 75 16 bf ook
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3188
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: Patrol 4.2 SGL
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 195 times
Been thanked: 171 times

Re: What tyre and tyre rotation

Post by SJC »

Michael wrote: 22 Jan 2018 20:51
Ek sal kyk of ek more tyd kry dan sal ek op n groot cardboard my bande af blaas na 0.4 en kyk wats die footprint. Anthony Forgey is more by my met sy 285/75/16 bande wat ons dan kan af blaas na 0.6 om te kyk wat die verskil was by die duine.

Ek sal vir inyeresantheid myne ook meet op 0.6 bar om te siwn hoe die 15x33 bande vergelyk met die 285/75/16....... teoreties moet hulle dan dieselfde wees?
weeg alby voertuie presies dieselfde?
‘96 GQ 4.2 SGL
‘01 GU 4.5 GRX
‘08 GU TD42 BAKKIE
Post Reply

Return to “14. Rims & Tyres”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest