Terrano II
- Bre
- Senior Member
- Posts: 214
- Joined: 08 Mar 2017 11:27
- Full Name: Brent Harris
- Nickname: Bre
- Home Town: Bellville
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2000 Nissan Terrano II 2.7 TDi Sport
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4 - Home Language: English
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 36 times
Terrano II
Goeie dag manne,
Ek is op soek na 'n SWB Terrano. Ek het op die afgekom op die nuwe aaklige oxl https://www.olx.co.za/item/2007-nissan- ... 1009645308
Ek sien op die ou se profile hy het 'n paar ander voertuie wat hy verkoop maar ek kan hom nie in die hande kry nie. Weet enige van julle daar in die noord van die Tom?
Of van enige SWB Terrano wat te koop is in die 50-65k price range?
By voorbaat dank

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Bre
- Senior Member
- Posts: 214
- Joined: 08 Mar 2017 11:27
- Full Name: Brent Harris
- Nickname: Bre
- Home Town: Bellville
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2000 Nissan Terrano II 2.7 TDi Sport
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4 - Home Language: English
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 36 times
Re: Terrano II
Het nog 'n mooi ene gevind maar hy's op die anderkant van die werld
https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... 1188335309
en hy's wit
https://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkie ... 1188335309
en hy's wit

- nisjeep
- Senior Member
- Posts: 73
- Joined: 25 May 2017 16:15
- Full Name: Peter Church
- Nickname: Nisjeep
- Home Town: Vredenburg
- Current 4x4: 1995 Patrol GQ SGL
2001 Terrano 2 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 14 times
Re: Terrano II
Jip, Lowrange en 'n LSD agter. Het al die hele reeks Toyotas insluitend 2 Cruisers uit die duine gehaal met SWAMBO se skoolkar.
Een van die mees underated 4trek voertuie ooit. Ek wil eendag vir my seuns elk 'n kortgat Terrie gee vir hulle eerste karre. Miskien nou al begin bou!
Een van die mees underated 4trek voertuie ooit. Ek wil eendag vir my seuns elk 'n kortgat Terrie gee vir hulle eerste karre. Miskien nou al begin bou!
- Bre
- Senior Member
- Posts: 214
- Joined: 08 Mar 2017 11:27
- Full Name: Brent Harris
- Nickname: Bre
- Home Town: Bellville
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2000 Nissan Terrano II 2.7 TDi Sport
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4 - Home Language: English
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 36 times
Re: Terrano II
ja. Volgens die workshop manual het hy die selfde TX10A transfer case as die HardbodySJC wrote:Het n Terrano low range?
- davidvdm
- Patrolman
- Posts: 623
- Joined: 13 Sep 2011 15:47
- Full Name: David vd Merwe
- Nickname: David - Hillbilly
- Home Town: West Coast
- Current 4x4: 1997 2.7TD Nissan Sani Mk3 4x4 SFA (SAFANI)
- Home Language: English/Afrikaans
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 47 times
- Contact:
Re: Terrano II
Enigste verskil tussen Hardbody en Terrano, is dat die Terri coils agter het. Anders is die drivetrain die selle. H233 met LSD agter, maar meeste is teen die tyd bietjie slap op die LSD.Bre wrote:ja. Volgens die workshop manual het hy die selfde TX10A transfer case as die HardbodySJC wrote:Het n Terrano low range?
David - Bfreesani
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
1997 Nissan Sani MK3 2.7TD - Hillbilly (SAFANI)
MQ C200 SFA
MQ H260 LSD Rear
MQ Transfer as second low range
5" Lift
33"x12.5x15" tires on 8.5J rims - Want 35's
DIY rock sliders
DIY Snorkel
Madman EMS
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3451
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Terrano II
Gumtree het n mooi wittetjie .. Vrystaat girlie wat verkoop 60 K laag kilos .. Daai rooie se klok is bikki oorvol.
AL wat ooit op daai goed pla is air flow meter ; die digitale km lesing op die 'dash' en elektriese ruite ..
Maak die AFM met "Elektrokleen" skoon
Hou die ruite se koppelings skoon
maak die kontakte in di edash skoon
en ALLES doen jy met Electrokleen"
Maak die LSD met parafien skoon, gooi NISSAN se LSD diff olie in enjy kan Baboons gaan ry met daai karretjie
Dwergie nonog die (*&^%#$ in vir my oor ek haar "shortie" verkoop het
[in my boek n beter voertuig as Toy se Prado en Mitshu se Pajero SWB ..

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Bre
- Senior Member
- Posts: 214
- Joined: 08 Mar 2017 11:27
- Full Name: Brent Harris
- Nickname: Bre
- Home Town: Bellville
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2000 Nissan Terrano II 2.7 TDi Sport
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4 - Home Language: English
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 36 times
Re: Terrano II
Dag sê mense.
Ek het toe a 2000 Terrano II in die hande gekry hier om die draai in Robertson. Kar is in ‘n goeie toestand en die prys was selfs beter. Maar hy het 'n paar dingetjies was ek moet reg maak.
Weet iemand miskien waar ek die volgende goed in die hande kan kry?

- 'n Intercooler
- hooflig op die passasier se kant (nie die ronde ene nie)
- window winder meganisme op die bestuurder se kant
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 210 times
- Been thanked: 218 times
Re: Terrano II

----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests