Kan van die slim manne my laat weet of ek op dies regte pad is asseblief? Ek wil my diff ratio kry so dat ek weet of ek 285/75R16 bande kan op sit.
Ek het opgelet dat die speedometer omtrent 10% uit is wat my laat dink ek het nie die oorspronklike 4.111 diff in my 4500 GRX het nie. Of is die speedometer net uit en klaar? En by so baaie?
In elk geval, om my diff ratio te kry het ek een van die agterwiele afgehaal, 'n merk op die rotor gemaak en 'n merk op die propshaft flange en die wiel gedraai. Sewentien draaie van die wiel gee my amper presies 37 draaie op die diff. Omdat die een wiel op die grond is kry die eene wat ek draai al die krag en nie halfte nie, so ek moet halfte van die wiel se rotasies wat, of hoe?
As dit korrek is kry ek 37 ÷ (17 ÷ 2) wat my 4.353 gee. Die naaste ratio is 4.375 wat omtrent 6.42% groter is, en nie die 10% wat die speedometer uit is nie. Miskien is die speedometer maar net uit, maar net nie by 'n hele 10% nie?
Dus te sê, vir 285/75R16 bande makeer ek 'n 4.41 diff ratio, maar 4.375 is seker naby genoeg? Dit is as my somme korrek is.
Working out diff ratios
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Working out diff ratios
Ek dink nie daar is 'n 4.41 nie?
Elk geval, meeste ouens is heel gelukkig met 4.111 en 285/75 R16's, so 4.375 is reeds 'n verbetering.
Meeste karre se speedos lees onder, en 10% is nie buitensporig nie. Ook raak die fout tipies groter met slytasie. Ek het eens op 'n tyd 'n kar gehad wat 160 gese het op 120...
Jou metode klink reg.
Elk geval, meeste ouens is heel gelukkig met 4.111 en 285/75 R16's, so 4.375 is reeds 'n verbetering.
Meeste karre se speedos lees onder, en 10% is nie buitensporig nie. Ook raak die fout tipies groter met slytasie. Ek het eens op 'n tyd 'n kar gehad wat 160 gese het op 120...
Jou metode klink reg.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- TijmenvdS
- Senior Member
- Posts: 303
- Joined: 23 Nov 2016 06:25
- Full Name: Tijmen van der Steenhoven
- Nickname: Tijmen
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 32 times
- Been thanked: 102 times
Re: Working out diff ratios
Ek is redelik seker dat hy nog die oorspronklike diff ratios in het. Ek het ook gehoor van die speedo wat uit is en het dit maar so aanvaar. As die groen meneer 4.3 ratios in gehad het sou hy vreeslik hoog gerev het op spoed en ek het gevind hy is heel normaal. As ek reg onthou het hy hier by 2800 rpm se kant op 120 gedraai en dit is die selfde as wat die diesel doen wat ek nou het ongeveer en hy is ook veronderstel om 4.1 in te hê. Maar daar is vreeslik baie 4.5s met die 285s op en die wat ek mee gekuier het is heel gelukkig. Oom Ossewa, David M, Grahm Cummings en paar ander wat ek ongelukkig nie hul name kan onthou nie. Ek sal sê go vir dit.
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Working out diff ratios
Cant commend on how to calculate the ratio, but afaik all 4.5's got 4.1 ratio diffs...
Is yours auto or manual? I think the 4.5 auto box battles a bit with 33" wheels.
GQ 2.8 Diesel = 4.625:1
GQ 3.0 Petrol = 4.11:1
GQ 4.2 Petrol auto = 3.9:1
GQ 4.2 Petrol manual = 4.11:1 or 3.9:1
GQ 4.2 Diesel = 4.11:1
GU 2.8 Diesel = 4.625:1
GU 3.0 Turbo diesel auto = 4.375:1
GU 3.0 Turbo diesel manual= 4.11:1
GU 4.2 Diesel = 4.11:1
GU 4.2 Turbo diesel (wagon) = 3.9:1
GU 4.2 Turbo diesel (ute) = 4.11:1
GU 4.5 Petrol = 4.11:1
GU 4.8 Petrol manual = 4.375:1
GU 4.8 Petrol auto = 3.54:1
Please check you compliance plate - example below
HG41 = 4.11:1 - H233 Front & Rear
HH41 = 4.11:1 - H233 Front & H260 Rear
http://www.marks4wd.com/diff-ratio-information
Is yours auto or manual? I think the 4.5 auto box battles a bit with 33" wheels.
GQ 2.8 Diesel = 4.625:1
GQ 3.0 Petrol = 4.11:1
GQ 4.2 Petrol auto = 3.9:1
GQ 4.2 Petrol manual = 4.11:1 or 3.9:1
GQ 4.2 Diesel = 4.11:1
GU 2.8 Diesel = 4.625:1
GU 3.0 Turbo diesel auto = 4.375:1
GU 3.0 Turbo diesel manual= 4.11:1
GU 4.2 Diesel = 4.11:1
GU 4.2 Turbo diesel (wagon) = 3.9:1
GU 4.2 Turbo diesel (ute) = 4.11:1
GU 4.5 Petrol = 4.11:1
GU 4.8 Petrol manual = 4.375:1
GU 4.8 Petrol auto = 3.54:1
Please check you compliance plate - example below
HG41 = 4.11:1 - H233 Front & Rear
HH41 = 4.11:1 - H233 Front & H260 Rear
http://www.marks4wd.com/diff-ratio-information
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Bre
- Senior Member
- Posts: 214
- Joined: 08 Mar 2017 11:27
- Full Name: Brent Harris
- Nickname: Bre
- Home Town: Bellville
- Current 4x4: 1999 Nissan Patrol 4.5 GRX
2000 Nissan Terrano II 2.7 TDi Sport
2003 Nissan Hardbody 3.3 SEL DC 4x4 - Home Language: English
- Has thanked: 52 times
- Been thanked: 36 times
Re: Working out diff ratios
Thanks for the feedback guys and it is a manual Fanus.
Sounds like 285/75R16s won't be too much of a problem then. Now the question is General Grabbers ATs or BFGoodridge KO2s
Sounds like 285/75R16s won't be too much of a problem then. Now the question is General Grabbers ATs or BFGoodridge KO2s
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 48 guests