

Vrinne: As jy via Kimberley gaan is Griekwastad laaste brnadstofTommie wrote:Maats.
Groblershoop is die naaste. 40 km weg. Errol as jy bo om ry is dt dan die N14 waarvan jy praat? Indien dan gaan Postmasburg jou laaste plek wees vir brandstof. Die grondpad vanaf Postmasburg is nie altyd in goeie kondisie nie. Dt is hoekom ek voorstel dat die N12 gery word.
Om Jerry kanne saam tery, is ok goeie idee indien jy nie die 40km wil aandurf na Groblershoop nie.
Nee dan is die enigste hoofbreking is om by die duin op te kom!Kagiso II wrote:Dis nou as jy n dors PETROL bus ry .. ons DIESEL manne het nie daai hoofbrekens nie
TijmenvdS wrote:Die klink vreeslik lekker.
Sit my maar ook op die lysie. Ek belowe niks, mens weet nooit watse vars moeilikheid daai tyd kan opduik nie.
Klink my ek moet budget vir so 1600km of hoe?
Ek wil ook hoor of dit reg is as ek my vriend met sy hilux nooi?
Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 7 guests