LSD Oil - urgent
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6016
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: LSD Oil - urgent
Pieter, die regte tool is 'n gewone 1/2" square drive soos op ratchets en strongarms.
Fanus, panel-beat die gebuigde dele in, kry vir jou 'n baie kort socket extension (verkieslik by 'n pawnshop), slaan hom daar in, en dan draai jy hom versigtig terwyl jy hom herhaaldelik met 'n hamer slaan.
As dit nie werk nie, swys hom daar vas en draai hom dan uit.
Fanus, panel-beat die gebuigde dele in, kry vir jou 'n baie kort socket extension (verkieslik by 'n pawnshop), slaan hom daar in, en dan draai jy hom versigtig terwyl jy hom herhaaldelik met 'n hamer slaan.
As dit nie werk nie, swys hom daar vas en draai hom dan uit.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: LSD Oil - urgent
ok, new diff oil and new diff plug is in, for what it is worth. I am not really convinced that a working lsd is worth all the effort....only time will tell. However, I wish nissan put a locker in my bakkie.
Tried to remove the stripped plug with a bobejaan spanner... did not work. Then got someone to help me weld a bolt onto tyhe stripped plug. New shiny plug is in. Most of the protruding part will probably get smashed on the river trip....
Tried to remove the stripped plug with a bobejaan spanner... did not work. Then got someone to help me weld a bolt onto tyhe stripped plug. New shiny plug is in. Most of the protruding part will probably get smashed on the river trip....
- Attachments
-
- diffplug 3.JPG (90.77 KiB) Viewed 4009 times
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: LSD Oil - urgent
Ja kyk hoe mooi blink daai prop, hy gaan defnitief met n klip koppe stamp. Die vorige een was baie korter gewees agv klippe...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: LSD Oil - urgent
Het nou net hierdie toets gedoen en alby wiele draai in selfde rigting.Herrie wrote:As jy albei agter wielle oplig en die een wiel in die ronte draai en die ander agter wiel draai in die selfde ronte - as jy hom byvoorbeeld voorentoe draai en die ander wiel draai ook vorentoe en nie agtertoe nie dan werk die LSD.
Dis wat ek gereeld toets op my Safari!
Het wel opgemerk dat indien ek 'n klip voor die een wiel sit, dan draai net die wiel wat vry is. So ek dink lsd werk net vir sand en modder en gaan nie regtig help vir situasies waar groot klippe met axle twisters heers nie.... Maar ek sal hierdie een oor 'n week van nou af gaan toets.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: LSD Oil - urgent
Fanus hoe maklik draai daai een wiel as die ander een ge lock is.....jy moet effort insit om daai wiel te kan draai anders is daai LSD ge #@#*
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: LSD Oil - urgent
ek sal 'n torgue wrench leen en weer toets.Wilkie wrote:Fanus hoe maklik draai daai een wiel as die ander een ge lock is.....jy moet effort insit om daai wiel te kan draai anders is daai LSD ge #@#*
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: LSD Oil - urgent
Jack een wiel op sodat hy net van die grond af is en kyk of jy van die jack kan af ry
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: LSD Oil - urgent
Hy ry net van die jack af in 4h, nie in 2h nie.Michael wrote:Jack een wiel op sodat hy net van die grond af is en kyk of jy van die jack kan af ry
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: LSD Oil - urgent
Ek is bevrees jou LSD werk dan nie........ Hy sal in 4H af ry, want dan trek hy met die voor wieleSJC wrote:Hy ry net van die jack af in 4h, nie in 2h nie.Michael wrote:Jack een wiel op sodat hy net van die grond af is en kyk of jy van die jack kan af ry
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Who is online
Users browsing this forum: Google [Bot] and 17 guests