Ja jy sal kan, let egter daarop dat ons heel moontlik by Dzumiri gaan klaar maak.
Gaan 2 volle dae vat in Klein Letaba, sodat ons teen grens van wildtiuin kan kamp.
Dus Saterdag en Sondag is ons in Klein Letaba.
Maandag moet ons 8km terug ry in Klein Letaba, 35km ry tot by Molototsi en dan behoort ons tot naby Dzumiri te vorder. Dinsdag is dit tyd om te gaan en as jy verby Dzumiri gaan ken ek nie plek om uit rivier te kom so sal moet bundu Bash. Dus is kans baeie groot dat ons Moletotsi net gaan ry tot by Dzumiri.
Klein Letaba is 50km - as jy druk kan jy dit in dag doen, ma aanduiding was dat Klein letaba mooier is en ouens meer tyd daar wil spandeer......... sal maar sien hoe vorder die dag en tee 14h00 besluit as ek sien hoe ons gevorder het....
SJC wrote:Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?
Met eish ja... Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou.
Ek vat my yskas saam. Maar dit gaan net ekke wees. MAW: Ek sal seker baie plek oorhe. Ek sal maar klompie ys ook inpak - daar is meer as genoeg plek....
Ian de Villiers
Patrol 4.5 GRX
Jurgens XT65 2x0 with Super Select Zero
ORRA: AG149
SJC wrote:Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?
Met eish ja... Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou.
Ek vat my yskas saam. Maar dit gaan net ekke wees. MAW: Ek sal seker baie plek oorhe. Ek sal maar klompie ys ook inpak - daar is meer as genoeg plek....
gaan daar nie n tydskrif man saam op hierdie toer nie.....ek dink hierdie is nogal n groot trek hierdie
julle sal maar moet reel met ultra city in Polokwane hulle moet genoeg brandstof (petrol) in stock hou