Advise/Raad
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Advise/Raad
Fixing engines has become expensive . ....ask me my bakkie was nearly 70k for everything and once they overheated everything it cost a lot to get back to normal
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 173 times
Re: Advise/Raad
Indien iemand daar verby gaan, ek is opsoek na die "paneel" wat om die rathefboom (gearlever) kom. Weet nie of die bakkies wat hulle daar het 2 seater of die bankie model(2007-) is nie?Pieter B wrote:City Deep motor spares in JHB sit met 4 4.2 TDI Patrol's (ex Escom bakkies). Bel hulle miskien en hoor wat sal hulle jou vra vir 'n enjin.
As iemand vir my kan loer, sal ek dit baie waardeur. Ek soek die rathefboom panneel en ook die klein paneeltjie wat die 12v socket en asbakkie(op 2007 model) huisves.
Sukkel om inligting by die Dean te kry - sê hy gaan kyk of hulle het, maar kom nie terug na my nie....
- Attachments
-
- IMG_3796.jpg (158.74 KiB) Viewed 3027 times
-
- 2.jpg (294.78 KiB) Viewed 3027 times
Last edited by SJC on 16 Jun 2016 17:16, edited 1 time in total.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Patrolman
- Posts: 575
- Joined: 12 Mar 2012 17:24
- Full Name: andre durand
- Nickname: leeuloop
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: PATHFINDER
- Home Language: afr
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 36 times
Re: Advise/Raad
Sal more vir jou gaan kyk
Andre Durand
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
-
- Patrolman
- Posts: 575
- Joined: 12 Mar 2012 17:24
- Full Name: andre durand
- Nickname: leeuloop
- Home Town: Alberton
- Current 4x4: PATHFINDER
- Home Language: afr
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 36 times
Re: Advise/Raad
Ek was daar gewees maar daai paneele lyk erg jammer my maat
Andre Durand
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Nissan Hardbody 3.3 sold
Nissan patrol 4.5 sold
Nissan parthfinder 2,5 sold
Nissan navara 4l v6 4x4
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 36 guests