Sien hierdie - ek hoop dit gee ten minste 'n idee.Herrie wrote:Kan ons 'n paar fotos daarvan sien Boats?
Hierdie is die voorkant van die battery (links kan jy die running board bracket sien en bo die battery se positiewe terminal is 'n rubber patch om the keer dat daar enige verassende sparks onstaan):
Meer detail van waar dit aan die cross member and chassis vasbout:
en hierdie is van agter gesien:
ook van agter, 'n effe ander hoek: